Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AAA Rose Garden Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 129, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

AAA Rose Garden Gastehuis is in Naboomspruit/Mookgophong aan die voet van die Swaershoekberge geleë en word omring deur rustige natuurreservate en warmwaterbronne asook die Waterberge.

Dié onderneming bied selfsorgverblyf in 3 woonstelle en 9 kamers. Elke woonstel en kamer beskik oor 'n mikrogolfoond, lugversorging en/of waaier, kombuisie en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die selfsorgkamers het almal en suite-badkamers, privaat ingange en is toegerus met basiese kombuisgeriewe en eetgerei.

Daar is gratis Wi-Fi en ontbyt is op versoek beskikbaar. Verder is daar ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Handdoeke word voorsien, maar is nie vir gebruik by die swembad nie.

Rose Garden is omtrent 15 km van Die Oog-, Rhemardo- en Lekkerrus-warmbronne, asook Bouncy Croc-plaas af.

Ons is net 7 km van die gewilde Euphoria Gholflandgoed en sowat 42 km van die Legends Gholf & Safari-landgoed af.

Rose Garden het veilige parkeerplek agter 'n motorhek. Indien krag- en wateronderbrekings plaasvind, is daar 'n kragopwekker en watertenk byderhand.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 54 resensies vir AAA Rose Garden Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 9de Straat 129, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink AAA Rose Garden Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 129, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASmAB8JODMy904gSPiUm04nsZOvnS06vAkhKsYUUfKqp7ufR4cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 129 9th Street Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.511775 28.709996