LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aan De Doorns | LekkeSlaap
+26

Aan De Doorns

35 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Aan De Doorns
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Phillip P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het lekker geslaap, en Andries se mamma wat ons gehelp en ons ontbyt bedien het, was baie gasvry.

Annemarie T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaashuis-atmosfeer, baie netjies, gesellig en vriendelike mense.

Rustig en stil,plaaswerf-atmosfeer.

Aan De Doorns's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering dis altyd lekker om te weet dat die daar wardeering is vir die plaas werf gevoel!
Ons sien uit na 'n volgende kuiertjie.

Aan De Doorns
Bernard V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, sal enige tyd weer daar bly.

Sien sterre.

Bert D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert D
Gesin met tieners

Baie lekker plek. Vriendelike personeel.

Ons is hartlik ontvang. Lekker gebly.

Ilke W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilke W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens.

Beste gastehuis ooit. Sal beslis weer teruggaan.

Dennis M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M
Besigheidsreis

Great - relaxing!

Wonderfully relaxing in an interesting "time warp" building. Work space in room limited but use of dining room was welcomed!

Deon J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Enkelreisiger

Great service!

Friendly service, good facilities, quiet and relaxing environment.

Lizette V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan De Doorns - a home away from home. Wish we could stay longer.

Aan De Doorns is what you call a home away from home. Excellent service from the manager! We enjoyed our stay and whenever we go to that area we will definitely stay there again. Thanks!

Burton F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en ontspannend.

Gerieflik geleë, gasvry, veilig en setraal.

Greta D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta D
Gesin met tieners

Mal oor die mense wat die plek besit en die span wat dit bestuur.

Ek en my dogter het ons verblyf vreeslik geniet, hoofsaaklik oor die mense wat daar was. Van die wonderlike bestuurder wat gesorg het dat ek 'n bord warm kos gekry het een aand laat, sonder dat ek daarvoor gevra het tot die quirky en vreeslike entertaining eienaars met wie ek tot laat gesit en lag het. Almal is nice, snaaks en vol warmte. Daar het altyd lieflike musiek gespeel wat 'n mens laat voel jy is in jou eie huis. Die TV-kamer het lekker groot komberse wat jy onder kan snuggle en die diere wat so nou en dan kom snuggle is te wonderlik. En dan is daar natuurlik die fantastiese kreatiwiteit wat 'n journey is op sy eie! Elke kamer is anders, die tuin buite is mooi en orals ontdek 'n mens ietsie interessant om weer te herhaal by jou eie huis.

Jan R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie wat die tipiese platteland verteenwoordig.

Sien sterre.

Lionel E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik en rustig.

Dis absoluut gemaklik geleë. Dis so rustig, netjies. Ettiene was die mees behulpsame; vriendelike en gasvrye gasheer ooit.

Marissa L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa L
Enkelreisiger

Baie aangenaam met 'n gasheer wat uit sy pad gaan vir sy gaste.

Aanvanklik was ek teleurgesteld dat daar nie 'n TV in die kamer was nie, maar sien toe dat dit wel so geadverteer was met net 'n gemeenskaplike TV-kamer. Dit is dalk iets wat hul vir die toekoms kan oorweeg. Dankie aan die gasheer wat uit sy pad uit gegaan het met spesiale ontbyt-versoeke en vervoer-reëlings! Dit is opreg waardeer!

Khare O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khare O
Gesin met tieners

Peaceful resting destination.

See stars.

Grant B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant B
Gesin met klein kinders

Fantastic warm service with very comfortable rooms. Was made to feel very welcome and at home.

Aan de Doorns guesthouse is highly recommended. Our room was very comfortable and had everything we needed. We were made to feel right at home and very comfortable. Nothing was too much trouble for the team at Aan de Doorns.

Edrich E - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edrich E
Gesin met klein kinders

Voel of jy op jou eie familieplaas kuier.

Uitsig van plaasstoep is asemrowend. Rustige wegbreek wat jou laat voel of jy by jou familie op 'n plaaskuier. Baie stil in die aand. Paar groot honde wat oulik is met kinders. Gasheer het uit sy pad gegaan om ons ontbyt voor te berei. En dit was uitstekend.

Celia C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia C
Besigheidsreis

Lekker!

Historiese ou huis wat die geboorteplek van Hugo Naude, een van ons groot skilders was. Daar is nie lugreëling nie, maar as dit my plek was sou ek beslis ook nie lugreëling ingesit het nie! Die bestuur is gaaf en ontbyt was heerlik. Ons het egter vir 'n rukkie nie krag gehad nie, en ons was in donkerte gehul en die waarnemende bestuurder het rondgehardloop op soek na kerse. Ons mag egter nie die kers in die kamer ingeneem het nie, uit vrees vir brand wat ek 100% verstaan, gesien in die ouderdom van die huis. 'n Kragopwekker is beslis die antwoord hier.

Elize V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en skoon.

Baie netjiese gastehuis. Die stilte en die natuurskoon (sonder TV's) was hemels. Sal beslis weer hier bly. Die moeite wat met ontbyt gedoen word, is definitief iets om te noem.

Johan S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens. Die persoonlike sorg en aandag wat ons gekry het was onbeskryflik.

Kos was uitstekend. Warm atmosfeer met 'n lekker kaggelvuur en die beste wyne wat voorgesit word. Ons sal verseker weer daar gaan bly.

Jaco C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco C
Gesin met tieners

Personeel hulpvaardig en ontbyt baie lekker.

Baie vriendelike ontvangs. Redelik naby 'n besige pad, alhoewel nie hinderlik nie sal beter veiligheid vir voertuie positief wees. Hulle kan bietjie geld spandeer aan nuwe matrasse wat slaapgerief sal verbeter.

Sonja B - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle kan hulle sekuriteitsmaatreëls beslis opskerp.

Die gasvrouens was baie vriendelik. Die een aandete wat ons wel daar geniet het, was heerlik. Die groot negatief is die geraas vanaf die nabygeleë besige pad. Die ander regtig kommerwekkende situasie is die veiligheid - daar is geen gevoel van veiligheid nie. Ons het 'n slegte gebeurtenis beleef die Saterdagaand. Die gasvrou het die polisie geskakel wat nou nog moet opdaag. 'n Persoon wat na bewering aangerand en ontvoer is, en toe ontsnap het, het my verras toe ek na ons kamer geloop het na ete Saterdagaand.

Megan M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M
Gesin met klein kinders

It is a charming place with a relaxed atmosphere.

See the stars.

Naniki M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naniki M
Gesin met klein kinders

Truthfully, a home away from home

We spent 5 awesome days at the guesthouse! Everything is so authentic about the farmhouse and we were so happy to have given our kids a true farm experience. The owners, Marita and Adries are amazing hosts who ensured that we were comfortable. Susan and Charlotte were truly superb, they too were going the extra mile to ensure that everything was 100% fine for us every day that we were there. They all shared their knowledge of the area so much, we went on scenic routes and had great experiences thanks to their great knowledge about the entire area! The dogs were an awesome addition, we enjoyed "braais" and hanging out by the pool with other guests (we celebrated New Years eve there!) and our kids had fun playing outside and it just felt like we were visiting friends - and we still had enough privacy! Our room was cleaned everyday and everything was tidy! Our room was outside near the BIG trees and on those hot nights it was awesome just sitting out with some wine and a good book or just good old chatting while the children still played outside! What a treat! The day we were "checking out" Susan and Charlotte prepared breakfast packs and coffee for us as we were leaving quite early in the morning...they pay attention to every detail. We will certainly visit again and recommend to our friends! If you are looking for an authentic farm experience with friendly hosts...this is it!

Carlien K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige ou plaashuis!

Ons het dit geniet.

Koos W - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos W
Saam met vriende

Gasvryheid was uitstekend.

Sal weer daar gaan bly. Hulle was baie tegemoetkomend met betrekking tot ontbyt en het inderdaad die ekstra myl geloop.

Karen N - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N
Besigheidsreis

Een aand se verblyf vir besigheid.

Baie hartlike, plattelandse gasvryheid! Het baie tuis gevoel.

Desiree M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, gasvry.

Ons het baie welkom gevoel. Het geen klagtes nie, sal graag langer bly volgende keer.

Sollie S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sollie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike en rustige omgewing met gasvrye eienaar en personeel.

Ons is goed ontvang, die kamers was gereed en baie netjies. Behalwe die swembad was die TV en 'n verskeidenheid boeke beskikbaar om die tyd te verwyl. Nie dat ons nodig gehad het om die tyd te verwyl nie. Ons was baie moeg en het vroeg ingekruip. Die ontbyt het bestaan uit 'n groot verskeidenheid, en die spek en eiers was voortreflik. Ons sal beslis Aan de Doorns weer besoek en dit aanbeveel by ons vriende. Dankie vir 'n heerlike oornag!

Trudie B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om te oornag.

Ons het net oornag, maar alles was baie aagenaam.

Lana F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana F

Dit was wonderlik gewees, 'n pragtige plek met vriendelike mense.

Sien die sterre hieronder.

Susan P - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Feel like home

Very friendly and hospitable owners. Beautiful house and spacious bedrooms and bathrooms. Love the 2 days stay over and will definitely return and recommend it to friends.

Matthew W - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed, friendly staff who made our stay

We were booked in for a 3-night stay to relax in Worcester. I was unfortunately involved in a bad car accident but Magda and the staff went out of their way to give us lifts and help us as much as possible. they really made us feel welcome and we'd recommend Aan De Doorns to anyone! :)

Abrian C - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm hospitality & service

We had a wonderful stay and experiencing warm hospitality and excellent service from our hosts.

Samuel Harold H - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Samuel Harold H
Gesin met tieners

Pleasant stay

Breakfast was very nice but we thought a full breakfast would be provided, and received a continental one instead. We were also missing a bath in our unit, and found the toilet refilled quite slowly for the three of us. Other than that, our stay was good.

Mike H - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike H

Good value, friendly hosts

A good value accommodation with very friendly hosts. All in all a charming venue.

Vanaf R1 369
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 369
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 369
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Overhex-straat, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwODM0M2MwLTllMTgtNDY4MC1iNTZkLTcxNWQ0ZTZhODVmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 369  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 Overhex Road Worcester 6859 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.695958655887 19.495260715485
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!