Aan De Doorns

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
En suite - 2B
Bed en ontbyt.
En suite - 4B
Bed en ontbyt.
En suite - 3B
Bed en ontbyt.
Belasting en Ekstras
Voorwaardes/Notas:
1. Tariewe sluit ontbyt en BTW in.
2. Gaste moet teen 10:00 uitklok en mag vanaf 14:00 inklok. Ons het nie stoorgeriewe vir bagasie gedurende daguitstappies en vir gaste wat laat vertrek nie.
3. Aan de Doorns Gastehuis is nie verantwoordelik vir besittings wat agtergelaat word of verlore raak nie. Ons sal wel tot 3 maande na vertrek die persoonlike besittings hou. As die besittings nie geëis word nie, sal ons dit aan liefdadigheid skenk.
4. Ons beloof om jou kamer heelnag te hou indien jou bespreking vooraf betaal is. Jy kan jou bespreking waarborg deur goedgekeurde kredietkaartbesonderhede te voorsien wanneer jy jou bespreking bevestig en te reël dat jy laat gaan inklok.
5. Langer verblyf: Indien jy langer as 3 dae bly, is dit ons beleid dat die rekening vooraf vereffen sal word, na elke derde nag se verblyf, of 50% deposito van die volle bedrag.
6. Dít is slegs 'n bevestiging van beskikbaarheid en kamertoekenning vind eers plaas nadat ons jou kredietkaartbesonderhede ontvang het of 'n betalingsadvies as die besprekingsbevestiging.
7. Kindervriendelik met 'n bababed en eetstoel wat op versoek voorsien kan word.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 12 bly gratis.
Kinders tussen 13 en 16 betaal 60% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid: Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Aan De Doorns gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 229 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za