Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Ancimi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 169

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Martin E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met vriende

Veilige en netjiese verblyf.

Ons het lekker gebly in die goed toegeruste huisie in 'n stil, veilige straatjie. Alles is baie netjies en ons sal beslis weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Ons is baie bly om dit te hoor, Martin. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Cheryl V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V
Gesin met tieners

I definitely will be back.

Absolutely amazing! Wonderful location and truly felt like home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

We appreciate your positive feedback about our guesthouse, Cheryl. We do take pride in catering to our guests' needs in the best way we can. If you're travelling to our area again soon, do not hesitate to stop by. Kind regards, ADLC.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Vivian L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir seker waarde vir geld. Pragtig.

Hierdie is vir seker een van ons besoek-weer plekkies. Regtig waarde vir geld, en dit is netjies en skoon. DSTV, wifi. Als wat jy nodig het. Kan dit sterk aanbeveel as jy 'n pragtige plekkie soek om oor te slaap. Vriendelike diens en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Vivian. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike Groete, ADLC.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Burger B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Burger B
Besigheidsreis

Baie netjiese eenhede, goed toegerus vir enige groepe. Kliëntediens is besonders.

Ons het vir twee weke in Swellendam gewerk en het in verskillende plekke van Aan de Leisure gebly. Elke plek was baie netjies. Die kliëntediens van Aan de Leisure is uitstekend — elke personeellid waarmee ons gewerk het, was vriendelik, behulpsaam en akkommoderend. Sal hulle beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor julle het jul tyd hier by ons geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike Groete, ADLC.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Duan T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duan T
Gesin met tieners

Die plek was mooi skoon en netjies, maar stort druk was so swak dat ons nie in een kamer kon stort nie.

Stort druk in hooflsaapkamer was baie swak. Ek het die volgende oggend 'n WhatsApp gestuur na die nommmer voorsien vir WhatsAp, maar het nooit na ons teruggekom nie. Daar was 'n ander stort in die 2de kamer, maar die rede hoekom ons hierdie eenheid geboek het, was a.g.v. 2de badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Duan. Ons is jammer om te hoor oor die waterdruk kwessie in die stort, ons sal definitief hierop let. Ons is bewus hiervan en ongelukkig is die probleem nie aan ons kant nie. Wees net bewus dat al drie cottages het twee badkamers en nie net die een waar in julle gebly het nie. Vriendelike Groete, ADLC.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Ellton D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellton D
Saam met vriende

Wonderful and comfortable.

Really enjoyed my stay at this venue. The only appliance missing was a dishwasher.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you for your positive comments. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us! We hope your next stay is just around the corner. Kind regards

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Hayley V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley V
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Our stay at Aan de Heuvel was amazing. The house is lovely and has all the amenities you need. The private pool was amazing and the friendly and prompt responses from the staff were great too. The deck has amazing views over Swellendam. Definitely, a place me and my family will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

We appreciate your positive feedback about our cottage. We do take pride in catering to our guests’ needs the best way we can. If you’re travelling to our area again soon, don’t hesitate to stop by. Kind regards.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Fanus P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus P
Gesin met tieners

Baie lekker oornagplek vir een of twee aande. Loopafstand van als.

Ons het vir 'n week kom kuier en dit baie geniet. Die mense was viendelik, hulpvaardig en Afrikaans! Die plek is ideeal geleë, sal net voorstel dat vullis daagliks verwyder word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Ons is so bly om te hoor julle het julle tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike Groete.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Johanna R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna R
Saam met vriende

Alles was presies soos ons dit verwag het.

Beurtkrag vereis egter ekstra effort. Ek sou meer as een kers verkies het of 'n Magneto lamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie vir 'n terugvoer. Ons is bly om te hoor julle het julle tydjie hier geniet. Beurtkrag is 'n groot frustrasie en ons sal daarop let om die nodige kerse in plek te hê. Vriendelike Groete, ADLC.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Evert P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evert P
Gesin met tieners

Ons het ons kuiertjie baie geniet ten spyte daarvan dat dinge nie aan die begin so glad verloop het nie.

Alhoewel ek vooraf ons verwatgte aankomstyd bevestig het, was die sleutels nie by ons aankoms beskikbaar nie en moes ons ongeveer 10 minute wag. Die kussings op die bank in die woonkamer het gestink na sigaretrook, verder was alles skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Besigheidsreis

Fantastic.

Beautiful, clean, comfortable. Exactly as advertised. . Great communication. Won't stay anywhere else when back in Swellendam. Thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay. We look forward to your next visit. Kind regards, ADLC.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Pauline A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and excellent cottage.

The cottage is cool and having your own private pool was the highlight for us, inside the cottage is well kept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you for choosing to stay with us. We are glad you enjoyed your stay. We look forward to your next visit.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Renee R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee R
Saam met vriende

Incredible.

This is one place we will definitely be back too! It was so quiet and relaxing and the place is so well kept and has pretty much everything you need! The outside area was by far my favourite. The braai area, splash pool and loungers are pretty much where we spent most of our time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay. We hope your next visit is just around the corner.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Patricia S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S
Saam met vriende

We enjoyed the serenity and safety that comes with Aan de Heuvel Cottages.

I loved that each bedroom has a door that opens onto the patio area. We were in cottage No 3 - the photos below are not cottage No 3, however, I had a wonderful stay in cottage No 3. I have no complaints. The photos that I saw of cottage No 3 on booking was a true reflection of the reality. Although the cottage was spotless - we tried to mop up some spills but could not find a floor mop to clean the floor, other than that all is good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay Patricia. We look forward to hosting you again very soon.
Kind regards,
ADLC.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Randall M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Randall M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker!

Dit was 'n baie nat naweek, maar ons het dit nie eens agtergekom nie. Met die binnebraai was alles onder een dak. Die vertrek was sommer lekker warm. Ek kon al my sportkanale gekyk het, dit was net perfek. Ek en my vrou was baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Ons is baie bly om te hoor julle het julle naweek by ons geniet Randall. Kom kuier gou weer! Groete, ADLC.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Mel K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mel K
Saam met vriende

'n Klein paradys.

Ons was twee paartjies, elk in sy eie huisie, kompleet met eie splash pool elk. Dis nou vir jou 'n groot bederf. Dit is huislike plek met alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Dit is lekker sentraal. My enigste klagte is dat dit nie disabled-friendly is nie. By #3 is daar bv. trappe van die parkeerarea af, sonder enige handreling. Hierdie tipe ding is natuurlik onbelangrik solank mens nog jonk en gesond is, maar ou mense is die toeriste met geld en tyd. Dit behoort 'n goeie idee te wees om hulle tekortkomings in ag te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons is so bly julle het jul tyd hier geniet. Baie dankie vir jou advies rakende die handreling, ons sal hierop let. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike Groete
ADLC

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Juanita B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met klein kinders

Perfect, peace and quiet!

Will definitely would love to go back there again. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronita F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronita F
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties, so netjies.

Perfek vir familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and easy setting.

Everything was perfect, just sad we couldn't take our furry baby along with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyleigh C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyleigh C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig van die berge in die agtergrond en n baie netjies plekkie om n lekker tyd met jou metgesel

Asemrowend en baie gerieflik

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie kwaliteit eenheid, goed geprys.

Daar is baie aandag gegee aan detail om die verblyf gerieflik te maak. Die advertensiefoto's is realisties. Ons beveel die plek met vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Now that's tranquility.

There is so much peace and calmness, everything was perfect and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D
Gesin met tieners

Netjies, skoon, alle geriewe.

Alle geriewe, sou net sout en peper wou hê! Pragtige swembad. Beïndruk met die badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u lekker terugvoer.
Ons hoop dat u weer besoek.

Beste wense
Aan de Leisure Team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Anchen C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen C
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Wat ‘n pragtige huisie en so lekker gebly. Die kinders het die swembad baie geniet- klein, maar net reg. Die stoep met uitsig was ook ‘n gunsteling en ook as jy in bed lê en uitkyk. Ons het so lekker gebly en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Good Morning,

Thank you so much for the lovely review. We are so pleased you enjoyed your visit and we hope to welcome you back again in the future.

Best Wishes,
Aan de Leisure Team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Nuray C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nuray C
Saam met vriende

Tranquility at it’s best! The cleaners however should not start cleaning whilst the guests are still at the cottage.

Lovely cottage! Great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustigheid op sy beste! Die skoonmakers moet egter nie begin skoonmaak terwyl gaste nog in die kothuis is nie.

Lieflike kothuis. Great.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Good morning, thank you ever so much for your kind comments and for taking the time to write this review.
We have checked with the management team who were on duty for this period, please let us know if the cleaners were at the second cottage or yours.
As far as we understand only our pool man came to check the pools and also the next door cottage, but no cleaners started while you were checked in. We would truly appreciate your reply as we do not start cleaning until our guest has checked out.

Happy New Year to you and your family and Best Wishes.
Aan de Awesome Team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Fanie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met vriende

Gerieflike verblyf in die prentjiemooi Swellendam.

Sentraal geleë in 'n stil doodloopstraat. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies. Die swembad is 'n groot bederf op 'n warm dag. Heerlike stoep met buite meubels en lekker braai. Ons het heerlik gekuier. Ons het ook 'n dag in die Bontebokpark spandeer wat baie naby is. Baie lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Goeiemiddag,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering oor u verblyf by Aan de Heuvel. Ons is so bly dat u, u besoek geniet het en ons hoop om u binnekort weer terug te verwelkom.
Beste wense
Aan De Leisure span.

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Mike S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

More than we expected.

Really great place, will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Good afternoon,

Thank you so much for the lovely review. We are so pleased you enjoyed your visit and we hope to see you again soon.

Best wishes,
Aan de Leisure team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Dorianne P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorianne P
Gesin met klein kinders

Quaint cottage - perfect for a family getaway!

Lovely accommodation offered, and staff was friendly and efficient. Being self-catering, we were pleasantly surprised with the additional/extra's available (smaller details, made all the difference). Would highly recommend Aan de Heuvel and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Good day Dorianne,

Thank you so much for the feedback on your stay at Aan de Heuvel Cottage. We are delighted that you enjoyed your visit and look forward to the next one.

Best wishes,
Aan de Leisure Team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Marlise L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise L
Gesin met tieners

Baie lekker en gemaklik.

Baie lekker plekkie. Alles is netjies en dit was baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Dear Marlise,

Thank you so much for the review.

We are very pleased you enjoyed your visit and we hope to welcome you back again sometime in the future.

Best wishes,
Aan de Leisure Team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
James C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C
Gesin met tieners

A delightful and comfortable stay.

Aan de Heuvel was a wonderful, comfortable and well-situated base from which to enjoy the town and surrounds of Swellendam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Lovely to hear, Thank you!
Please come visit us again. We're ever so happy you enjoyed our Swellendam and we hope to see you again.
Best Wishes,
Aan de Awesome Team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Noel S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel S
Gesin met klein kinders

Dit was alles en meer as wat ons verwag het.

Aan de Heuvel Self-catering Cottage is exactly as how its been advertised. The cottage has everything you need and it's very tidy. We will recommend it to anyone who wants a break from the busy city and we definitely will return. Swellendam itself as a small town has so much history to share, we really had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Good Morning,
Thank you ever so much for this lovely review, we appreciate your comments.
We're delighted you enjoyed your stay and we hope to see you again in future.
Best Wishes,
Aan de Awesome Team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Tami B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tami B
Gesin met klein kinders

The area was stunning as well as the cottage, beautiful maintained and clean, quiet and relaxing.

We would definitely recommend for a quiet getaway for the family and for a couples retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Good day Tami,

Thank you so much for the wonderful review. We are so pleased you enjoyed your stay and we hope to welcome you back again sometime in the future.

Best wishes,
Aan de Leisure Team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Charl M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M
Gesin met klein kinders

Very nice place, value for money and friendly staff, will definitely return.

Very friendly staff and beautiful cottage. We will definitely be back and recommend it to other people. Thank you for an awesome getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Good morning Charl,
Thank you so much for the wonderful review. We are pleased you enjoyed your breakaway and we hope to welcome you back again.
Best wishes,
Aan de Leisure team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Marlize V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, rustig en gemaklik!

Ons het baie lekker gebly by Aan de Heuvel. Die huis was skoon en netjies en het alles gehad wat ons benodig het. Die tyd wat ons hier gebly het was koud maar die elektriese komberse en lugreeling (warm en koud) het ons by Aan de Heuvel nie van die koue buite eers geweet nie. Die filterkoffiemasjien, met filterkoffie reeds voorsien, was ook vir ons 'n bonus! Baie dankie, ons sal beslis dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you very much for the wonderful review of Aan de Heuvel.
We are so happy that you enjoyed your visit and hope that you will visit again soon.
Best Wishes,
Aan de Heuvel Team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Suzanne Z - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne Z
Saam met vriende

Spacious, clean, quiet and affordable. Wonderful service from Aan de Heuvel staff.

Accommodation is lovely, perfect size for 4 people. Customer service is excellent. House was nice and clean on arrival with a nice few touches to make you feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Good Morning,
Thank you so much for the wonderful review. We truly appreciate it and we hope to see you again in future.
Best Wishes,
Aan de Oever team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Joan B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Was very relaxing. The entertainment area is very pretty. Place is well maintained.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannend.

Was baie ontspannend. Die vermaaklikheidsarea is baie mooi. Plek is goed onderhou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Good Morning,
Thank you very much for the lovely feedback.
We are pleased you enjoyed your visit and we hope you return again in the future.
Best Wishes,
Aan de Heuvel team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Duncan H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan H
Gesin met tieners

Lekker!

Baie netjies, skoon en modern en redelik stil met mooi uitsig vanaf albei slaapkamers wat met dubbeldeure op houtdek uitloop. In die somer behoort die "splash pool" baie aangenaam te wees. Onderdakbraaigeriewe lekker privaat en WiFi en DStv lekker vir lang verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Hello,
Thank you so much for the wonderful feedback. We are so pleased you enjoyed your visit and we look forward to the next one.
Best Wishes,
Aan de Heuvel team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Arlene A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene A
Gesin met tieners

Very pleasant experience.

The accommodation is clean and neat, it is very nice and we were very comfortable. My only suggestion is to sort out the mattresses on the beds, its very hard and a bit uncomfortable. Other than that, it's a beautiful little cottage and very well kept. We will definitely recommend it to others and visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Good Morning,
Thank you so much for your wonderful comments and we are delighted that you enjoyed your stay at Aan de Heuvel. We hope to see you again in future.
Have a wonderful day,
Best Wishes, Aan de Leisure Team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Lauren C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

We had such an awesome time and we enjoyed our stay at this self-catering house. It felt like home away from home. Very clean and neat and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages se terugvoer

Good Afternoon Lauren,

Thank you so much for your wonderful comments and we are delighted that you enjoyed your stay at Aan de Heuvel,
We hope to see you again in future - it was lovely meeting you.
Have a wonderful day,

Best Wishes,
Aan de Leisure Team

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 38, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7817f08c212defff979c5b32efe12b5154c37476e9608c151efa13a048e3cdfc8fa5c7fa2ee368fd8b2825a22f3e1b611d62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 38 Kerk Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.021519446177 20.451662953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem