Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan De Kanal Guest House

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 41, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aan De Kanal Guest House is langs die kanaal in Heidelberg, Wes-Kaap. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Aan de Kanal Country Lodge bestaan uit 3 selfsorg-eenhede en 4 gastekamers, almal smaakvol versier en met eie ingange. Elke eenheid beskik oor 'n dubbelbed of 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad in elke kamer. Die selfsorg-eenhede het 'n stoof-oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in al die eenhede. Ontbyt en ander heerlike maaltye word in ons ten volle gelisensieerde kroeg en restaurant op die perseel bedien. Die gastehuis is ook ingerig met 'n Jacuzzi, 'n lapa met braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders en veilige parkeerplek op die perseel.

Aan De Kanal Country Lodge is net 'n entjie se ry van verskeie buitelug-doendinge soos bergfietsry, voetslaan, voëlkyk en 4x4-roetes.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Aan De Kanal Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 7

Ligging

  • Fouriestraat 41, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan De Kanal Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 41, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b097a724c9299026bba84b2e11a6e7dd020b6526e0562e5297a7441a5330b47ee5c6edeed4fbe5510978bd8eb5742f8df4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 41 Fourie Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.092308820395 20.956947952509
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem