Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Vliet Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwklippen-weg, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aan de Vliet is teen die voorheuwels van die Stellenbosch-berge geleë en bied 'n toevlugsoord weg van die alledaagse geraas en gejaag. Aan de Vliet is die ideale basis vanwaar jy die Wes-Kaap se skoonheid kan ontdek en verken met sy plaasatmosfeer, panoramiese uitsigte oor die wingerde en berge, lowerryke, inheemse tuine, luukse akkommodasie met lugversorging en persoonlike diens. Aan de Vliet is ideaal vir besoekers wat die skoonheid van die Wes-Kaap wil verken.

Ons 4 luukse gaste-eenhede bied jou die mees moderne en gerieflike geriewe, of jy op 'n sakereis is, 'n konferensie bywoon, kinders op universiteit besoek, of net lekker vakansie hou.

Die gastehuis is 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 45 minute se ry vanaf Kaapstad en die V&A Waterfront en is naby verskeie uitstekende gholfbane, 'n hele paar groot winkelsentrums, pragtige strande en uitstekende restaurante.

Die geskiedkundige dorp Stellenbosch, in die Wes-Kaapse Wynlande, is net 'n entjie se ry van hier af en bied 'n groot verskeidenheid doendinge en bederfies. Gemak, styl, rus en vrede gekombineer met die oneindige besienswaardighede wat die Kaapse Wynlande bied, maak Aan De Vliet die perfekte wegbreekplek vir enige reisiger.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Aan de Vliet Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Blaauwklippen-weg, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan de Vliet Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwklippen-weg, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAviaHALEnbJ9FbZeMuzIRKicWhU8tk7LDwgjSwomV1bUpWbYnwM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Blaauwklippen Road Stellenbosch 7613 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.977993778084 18.859169483185