Aan de Weg
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4
- Vanaf R900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Aan de Weg is 'n selfsorgkothuis in Blomtuin, Bellville, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers, gesinne en diegene wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en hooftoegangspaaie.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5. Elke kamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitarea het 'n TV en gemaklike sitplek. WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Bellville is sowat 30 minute se ry vanaf Kaapstad en 20 minute se ry van die lughawe af.
Slaapplek
’n Bespreking by Aan de Weg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan de Weg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4