Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan-den-Weg

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Aan-den-Weg
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Heleen H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen H
Saam met vriende

Perfekte verblyf met wonderlike persoonlike aandag.

Die perfekte gasvrou het ons groep vriende met ope arms ontvang. Die diens is fantasties, ontbyt is heerlik. Pragtige tuine en heerlike swembad. Die stoep het vir heerlike kuiers gesorg. Die vars rose in die kamers was 'n groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer

Hallo Heleen
Baie dankie vir die mooi woorde! Vandat julle arriveer het, het ek net geseënd gevoel en dit was baie maklik om so 'n dierbare groep mense tevrede te stel.
Groete, ook vir julle maats
Petra

Aan-den-Weg
Ninell R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninell R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en heerlike gasvryheid.

Ons het die gasvryheid en aandag aan detail baie waardeer. Sy gaan uit haar pad om haar gaste se verblyf lekker te maak. Ons het die pragtige omgewing en voetpaadjies tussen die wingerde baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer

Hallo Ninell
Baie dankie vir die mooi woorde en die tyd wat jy geneem het om hiermee te help.
Mag julle 'n baie geseënde Kersfees hê.
Groete
Petra

Aan-den-Weg
Nicolene K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene K
Gesin met tieners

Gaabryheid en liefde!

Van ons aankoms tot ons vertrek was ons bederf met vars rose. Hul gasvryheid het ons laat voel soos familie. Ons was verstom met die mooi plaas en omgewing. Ons sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer

Baie dankie en asseblief kom kuier weer. Petra

Aan-den-Weg
Koos V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Voorstel: koffie-dompelpot en beter muskietgoed is nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer

Dankie vir die voorstel Koos!
Groete
Petra

Aan-den-Weg
Karen R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R
Gesin met tieners

Refreshing.

Petra is a wonderful host, the accommodation is delightful, breakfast was fantastic, can’t wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer


Thank you so very much for this! It means so much to me.
I cannot wait to have you back!

Aan-den-Weg
Jacqueline A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline A
Saam met vriende

Our only complaint is that we didn’t stay longer.

Beautiful property. The room was clean and tastefully decorated. Our lovely host, Petra, made us feel right at home and was helpful to suggest wonderful food and drink through the the Stellenbosch area. We are so thankful she was able to accommodate us and she truly went above and beyond to make sure our trip was everything we had hoped for. Do yourself a favour and make sure to spend an afternoon lounging by the pool. The views are spectacular. If we ever find ourselves in the area again, this will definitely be our first choice to stay. Breakfast was delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer

Hi Jacqueline, thank you so much for the kind words and the effort to write the review, it honestly means a lot to me.
Coming from the lovely young greatful guest that you were, I feel inspired for the rest of the season.
Please take care in China.
Best wishes for your future.
Petra Joubert

Aan-den-Weg
Magda L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek, great mense, amazing tyd!

Van die intrapslag was ons verblyf reëlings 'n groot sukses. Ons is met vriendelikheid ontvang deur Petra met 'n lekker bottel wyn en n groot glimlag. Ons kamer- kamer 1 was pragtig, stylvol en met als toegerus wat mens nodig het en boonop 'n pragtige view. Ons kamer is elke dag netjies gemaak en skoongemaak. Petra het ons gehelp met restaurant keuses en was altyd beskikbaar sou ons iets nodig he. Ons sal weer hier gaan bly!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer

Hallo liewe Magda,
Baie dankie vir die goeie resensie, ek voel soos 'n goeie skolier/leerder aan die einde van 'n goeie kwartaal.
Ek waardeer die tyd wat jy geneem het hiervoor, veral met jou besige lewe en omstandighede.
Julle was eintlik net 'n blessing vir ons hele gesin, baie dankie!
Pas julself mooi op.
Petra

Aan-den-Weg
Nicolene M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en gerieflik.

Ons het heerlik gebly by Aan-Den-Weg vir vier nagte. Die verblyf is skoon, netjies en alles daar wat 'n mens nodig het. Hulle gebruik ook Simply Bee se natuurlike produkte wat ek mal oor is omdat ek self natuurlike produkte gebruik, en dit het gevoel soos my huis weg van die huis. Die omgewing baie mooi, stil en rustig en ideaal om die omgewing van daar af te verken. Sal beslis weer wil kom bly en vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer

Hallo Nicolene,

As 'n gastehuis-eienaar vir sy gaste 10 uit 10 kon gee, het julle dit van my gekry. Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer, en hoop om julle weer te sien.
Pas mekaar op, julle is baie spesiaal.
Groete,
Petra

Aan-den-Weg
Henco S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid is heerlik.

Die hartlike ontvangs en die sorg wat ons mee behandel is was regtig besonders. Die netheid en die rustigheid van die omgewing was ook heerlik. Baie dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer

Baie dankie, maar dis maklik om maklike gaste te ontvang en te sorg. Hoop ek sien julle weer iewers.

Groete,
Petra

Aan-den-Weg
Jaco F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Lekker bottel rooiwyn in die kamer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer

Dankie Jaco, ons waardeer die boodskap!
Groete
Petra

Aan-den-Weg
Alwine S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Perfekte rusplek tussen die wynlande met die mooiste uitsig!

Petra is baie vriendelik en besorgd en 'n finominale gasvrou! Die kamer was pragtig, netjies en skoon gewees! Ons was lekker bederf gewees op Valentynsdag met vonkelwyn in die yskas en sjokolade! Otto en Lassie die oulikste Labradors is net so vriendelik soos Petra en het hulle vir ons 'n onvergeetlike tyd gebied. Ek beveel hierdie heerlike plekkie aan vir enige iemand wat net 'n wegbreek soek van die besige stadslewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer

Alwine, jy sal laat my kop swel! Baie dankie vir die waarderende woorde! Dit was 'n blessing om julle te huisves.

Groete
Petra

Aan-den-Weg
Corne V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely atmosphere and cosy, value for money and beautiful scenery.

Excellent and will recommend to travellers who likes the country side. Not to far from town and wine farms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer

Hallo Corne
Dankie dat jy die tyd geneem het om die gawe woorde te skryf, ek waardeer dit.
Groete
Petra

Aan-den-Weg
Nico D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging, vriendelike en hulpvaardige gashere, 'n ware stukkie rustigheid.

Die kamers is baie gemaklik, stil en privaat. 'n Heerlike breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer

Hi daar, dit is baie dierbaar om die tyd te neem vir die mooi 'rapport'. (skole sluit vandag, so ek voel soos 'n kind wat 'n goeie rapport huis toe gebring het, geklop op die skouer, hie-hie!) Baie dankie!
Kyk mooi na mekaar en jul pragtige kids.
Groete
Petra

Aan-den-Weg
Anneli S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10!

Petra van Aan-den-weg is die beste gasvrou en laat jou dadelik tuis voel! Ons het 'n heerlike ruim kamer gehad met alles wat mens nodig het. Alles is silwerskoon en netjies met pragtige dekor. Daar is 'n heerlike groot swembad waar mens kan ontspan met 'n pragtige uitsig oor die wynlande en berge. Petra gee aandag aan die fyner detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan-den-Weg se terugvoer

Baie baie dankie tyd wat jy geneem het om soveel mooi goed te se! Waardeer baie!

Petra

Aan-den-Weg
Marissa Z - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa Z
Saam met vriende

Pragtige eenheid met wonderlike diens.

Ons het regtig 'n wonderlike naweek gehad met puik diens. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aan-den-Weg Plaas, Stellenbosch Kloof Pad, Vlottenburg, 7604, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgTSq6561dkZSXFSmmSPk4KKSkSy9j5y8QJPFrnrdDKpht5lPaO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Aan-den-Weg Farm Stellenbosch Kloof Road 7604 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.941848211883 18.771394805448