Opsomming van Resensie
David T - Aug 2022
Gemiddeld
Met our basic needs, but can be improved.
Michiel D - Jul 2022
Gemiddeld
Heerlike nagrus, fasiliteite skoon en netjies.
Genevieve P - Jul 2022
Gemiddeld
Room and shower not clean like it looks in pictures.
Elzabe B - Jul 2022
Gemiddeld
Lekker uitspan.
Stephan D - Jul 2022
Gemiddeld
Baie netjies en veilige area vir oornag, kan aanbeveel.
Eben G - Jul 2022
Gemiddeld
Dit reën nie elke dag in die Karoo nie, maar die dak lek op paar plekke, onder andere drup op die bed. Groot dele van die vloer is papnat.
Amanda S - Jul 2022
Gemiddeld
Rustige omgewing.
Lees meerEmma O - Jun 2022
Gemiddeld
Net oorbly op reis.
Neels P - Jun 2022
Gemiddeld
Terleurstellend.
Lees meerDavy D - Jun 2022
Gemiddeld
Rustig, skoon en netjies.
Lourens R - Jun 2022
Gemiddeld
Vriendelike en vinnige ontvangs.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Baie dankie.
Sw V - Mei 2022
Gemiddeld
Dit was teleurstellend en glad nie wat ons verwag en gehoop het nie.
Lees meerChrista L - Mei 2022
Gemiddeld
Goed geleë.
Elizabeth N - Mei 2022
Gemiddeld
Gerieflik en mooi.
Coenie E - Mei 2022
Gemiddeld
I would stay again except for the faulty air-con and light which was fused.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Hi Coenie,
Thank you for your comment, will see too it for the future. Apologies you didn't have a pleasant stay.
Jan J - Apr 2022
Gemiddeld
Uitstekend.
Karin V - Apr 2022
Gemiddeld
Comfortable, safe and clean accommodation.
Marietjie B - Apr 2022
Gemiddeld
Absoluut heerlik.
Steve G - Apr 2022
Gemiddeld
Great.
Ian W - Mrt 2022
Gemiddeld
Rustig en stil op 'n Saterdagmiddag of -aand.
Lees meerDr Chris R - Mrt 2022
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en diens.
Ettienne B - Mrt 2022
Gemiddeld
Very pleasant stay and would call again.
Frederick B - Mrt 2022
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Elzette V - Feb 2022
Gemiddeld
Aaklig!
Lees meerNico E - Feb 2022
Gemiddeld
Ek het baie lekker gebly.
Yvette V - Feb 2022
Gemiddeld
Gasvry en rustig.
Annie H - Jan 2022
Gemiddeld
Heerlike plek om te slaap! Baie gasvrye mense.
Nolan R - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker.
Marieta B - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker.
Bertha D - Jan 2022
Gemiddeld
Gemaklike en goeie ligging en vriendelike ontvangs.
Hester B - Jan 2022
Gemiddeld
Gerieflik.
Pieter E - Jan 2022
Gemiddeld
Stay was pleasant but the overall impression of the facilities are that it is/was not cleaned.
Cillié V - Jan 2022
Gemiddeld
Glad nie beïndruk.
Judith R - Jan 2022
Gemiddeld
Basic room, bad internet and smelling pool-area.
Angelo S - Jan 2022
Gemiddeld
Passing through.
Michelle T - Jan 2022
Gemiddeld
Comfortable, ideal for a stopover.
Eduard T - Jan 2022
Gemiddeld
Gerieflike oornagslaapplek.
Jacomien D - Jan 2022
Gemiddeld
'n Goeie plek om oor te slaap op die pad.
Carin M - Jan 2022
Gemiddeld
Teleurstellend!
Lees meerHannatjie D - Jan 2022
Gemiddeld
Gerieflik en netjies.
Jaco D - Jan 2022
Gemiddeld
Daar was baie probleme met die eenheid en gasvryheid. Ek kan baie beter kry vir die waarde.
Ben F - Jan 2022
Gemiddeld
Plek is nie 'n 3 ster-fasiliteit soos adverteer word nie.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Dankie vir die terugvoering op u verblyf by ons.
Daar is seep in al die badkamers in die storte dit is wel nie n koekie seep nie maar wel in liquid vorm. Ons sit nie skottelgoedseep of vadoeke in die eenhede nie omdat ons self elke dag die eenhede gaan skoonmaak en van die gaste die vadoeke in haaglike toestand vir ons los. Soos verduidelik was die Wi-Fi fasiliteit 'n probleem nie net by ons nie wat ek wel probeer verduidelik het dat daar teveel mense in die dorp was en die band vol was en nie die verkeer kon hanteer nie, nie regtig iets wat ons oor beheer gehad het nie. Met die ontbyt is dit 'n besluit wat die eienaar geneem het voor hulle ons op vlak 1 gesit het en hy was ongelukkig nie hier om die besluit te verander nie, maar buiten al die probleme is ons besig om aan die oplossings te werk om almal gelukkig te maak so enige kritiek help ons om op ons diens te verbeter. Baie dankie vir die tyd wat julle by ons spandeer het, dit wat ons wel kan verbeter sal ons definitief aan werk.
Hendel C - Jan 2022
Gemiddeld
Gemsbok.
Jurina V - Des 2021
Gemiddeld
Alles wat jy sou nodig het vir 'n oornag-slapie in Graaff-Reinet.
Karen H - Des 2021
Gemiddeld
Die verblyf was heel gerieflik, behalwe vir spinnerakke in die badkamer.
Jeanette D - Des 2021
Gemiddeld
Oornag blyplek op ons reis na die Oos-Kaap.
Lees meerRia M - Des 2021
Gemiddeld
Goed toegerus. Mooi kamers.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle te he as gaste.
Hlinke V - Des 2021
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en pragtige oornagfasiliteite!
Gert V - Des 2021
Gemiddeld
Lekker verblyf, mooi skoon en goeie ligging.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Die afstandbeheer het toe op die einde van die dag gewerk, nadat hulle vir my verduidelik het dat as ons teveel stel of knoppies druk dan het hy soos 'n time delay op en sit af ek het kon die volgende dag eers hom weer aan kry.
Vra om verskonig vir die probleem, baie dankie vir die terugvoer, ek het ook iets daaruit geleer en dit help as dit weer gebeur om te weet hoe dit werk aangesien ek nog reatief nuut hier is.
Hannetjie H - Des 2021
Gemiddeld
Heerlik
Pieter B - Des 2021
Gemiddeld
Net oorgeslaap; verblyf voldoen aan verwagtings.
Manie B - Des 2021
Gemiddeld
Stay OK. Host not helpful.
Larelle H - Des 2021
Gemiddeld
Pragtige kamers.
Pieter P - Des 2021
Gemiddeld
Skoon, rustige omgewing.
Loraine K - Des 2021
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs. Alles was netjies en in die kamer wat nodig is.
Jenny V - Nov 2021
Gemiddeld
Uitstekende diens, vriendelike ontvangs!
Jan-chris H - Okt 2021
Gemiddeld
Ideale oornagbestemming.
Naomi L - Okt 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik en veilig met alles wat benodig is.
Kobus L - Okt 2021
Gemiddeld
Was baie lekker.
Flo S - Sep 2021
Gemiddeld
I have replied with a no to recommending this venue - it was ok - but not quite up to the site's usual standards.
Lees meerIan V - Sep 2021
Gemiddeld
A B&B that does not serve breakfast as included is not a B&B.
Ross R - Sep 2021
Gemiddeld
Comfortable bed but inadequate cooking facility.
Braam V - Aug 2021
Gemiddeld
Baie raserige woonbuurt en gastehuis.
Lucy V - Jul 2021
Gemiddeld
Netjies, vriendelike diens.
Marchant V - Jul 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly, netjies en skoon, en vriendelike diens.
Samantha P - Jun 2021
Gemiddeld
Really beautiful next time, will stay longer than just overnight.
Stefanie C - Jun 2021
Gemiddeld
Vinnige oorslaap. Genoeg parkering vir ons lang sleepwa en motor.
Ilse O - Apr 2021
Gemiddeld
Baie basiese geriewe, TV-kanale het nie gewerk nie.
Patrick M - Apr 2021
Gemiddeld
Bit dark and dingy.
Suzie B - Apr 2021
Gemiddeld
Netjiese, skoon blyplek in rustige omgewing.
Norman B - Apr 2021
Gemiddeld
Great service.
Nelmarie P - Apr 2021
Gemiddeld
Teleurstellend, ongelukkig nie wat ons verwag het nie. Die omelet by ontbyt was egter heerlik.
Lees meerAnnie D - Apr 2021
Gemiddeld
Oornagverblyf met klein kinders.
Herman V - Apr 2021
Gemiddeld
Ons het net oorgeslaap op pad Kaap toe.
Hentie V - Apr 2021
Gemiddeld
Kamer het nie voldoen aan verwagte standaard nie. Gee toe plek was vol van ander gaste.
Rudi V - Apr 2021
Gemiddeld
Ontevrede met die diens van die dame wat die bespreking hanteer het.
Bernadette C - Apr 2021
Gemiddeld
Great setting and very helpful staff.
Cornel N - Apr 2021
Gemiddeld
Ons TV wou nie werk nie, personeel baie ongeskik. Ander gas se motor alarm het die hele aand afgegaan en niemand het opgetree nie. Plek was vuil - geen handwas of enige ander seep by die badkamers se wasbakke.
Lees meerShelley S - Mrt 2021
Gemiddeld
Disappointing.
Ferdie B - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie baie teleurgesteld.
Henrick K - Feb 2021
Gemiddeld
Heerlik! Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp wat jou lus maak om vir altyd te bly!
Madu V - Feb 2021
Gemiddeld
Uitstekende diens en verblyf.
Karel V - Feb 2021
Gemiddeld
Hulle kan opgradeer met hulle handdoeke, hulle s'n is te klein.
Jaco V - Feb 2021
Gemiddeld
Netjies, skoon en baie ruim. Pragtige badkamer.
Francois S - Jan 2021
Gemiddeld
Lekker gerieflik vir rus na 'n langpad.
Gustav S - Jan 2021
Gemiddeld
Dit wat geadverteer word is nie wat jy kry nie.
Pieter B - Jan 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik, skoon en netjies!
Colleen D - Jan 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Louis V - Jan 2021
Gemiddeld
Pragtig
Hantie P - Jan 2021
Gemiddeld
Gerieflike en netjiese verblyf.
Leslie T - Jan 2021
Gemiddeld
Rustige verblyf, in 'n heerlike kamer.
Jp B - Jan 2021
Gemiddeld
Great.
Hendel C - Jan 2021
Gemiddeld
Lekker in Graaf-Reinet.
Jd B - Jan 2021
Gemiddeld
Bly vir ontbyt.
Lisanne H - Des 2020
Gemiddeld
Wonderful place to stay and have already recommended it to friends.
Rossouw P - Des 2020
Gemiddeld
Perfekte stop op pad Kaap toe.
Adrienne K - Des 2020
Gemiddeld
Friendly staff.
Philip G - Des 2020
Gemiddeld
Gemaklik en netjies.
Sari G - Des 2020
Gemiddeld
Gerieflike oorbly vir 1 nag.
Steve F - Des 2020
Gemiddeld
Goed.
Jacob D - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker dankie.
Chantelle K - Des 2020
Gemiddeld
Goeie oornagstop.
Marius B - Des 2020
Gemiddeld
Vriendelik ontvang en laat tuis voel deur eienaar.
Jn R - Des 2020
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Trevor And Elsa S - Des 2020
Gemiddeld
Had a great time, lovely room with all amenities.
Annamarie K - Des 2020
Gemiddeld
Netjiese, veilige verblyf.
Naledi N - Nov 2020
Gemiddeld
Great hospitality.
Johann V - Nov 2020
Gemiddeld
Verblyf basies en skoon, maar ons eenheid was nie ingerig vir selfsorg nie.
Marlene P - Nov 2020
Gemiddeld
Rustige, veilige en gerieflike verblyf.
Johan B - Okt 2020
Gemiddeld
Rustig.
Sanet E - Okt 2020
Gemiddeld
Ons ervaring by Aan die Oewer: Duiker en Steenbok.
Lees meerAan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Goeie more. Ek wil onverskoning vra vir die ondervinding, maar ons yskas in Steenbok het gegroet en ons is besig om 'n soortgelyke een te ontvang. Die kolle op die beddegoed word veroorsaak deur die clash tussen die boorgat water en die was middel wat ons gebruik. Die swembad was toe omdat ons middels in hom gegooi het dat hy reg kan wees vir die vakansie aangesien dit winter was. Rook is toelaatbaar op die perseel, maar nie in die kamers nie. In die ketel het ons vars water gesit vir koffie en tee en ons het 5 liter kanne vars water as julle dit sou nodig kry. Ons vra onverskoning dat ons mevrou nie tevrede kon stel nie.
Elize O - Okt 2020
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, Netjiese kamers, Veilige parkering
Thea S - Okt 2020
Gemiddeld
Aangenaam
Michelle P - Okt 2020
Gemiddeld
Loved it. Everything was perfect. Thanks.
Willem D - Okt 2020
Gemiddeld
Goeie akkommodasie maar kort toesig/inspeksie
Joyce G - Okt 2020
Gemiddeld
Geen Covid-19 protokol nagekom nie. Dit is kommerwekkend.
Kobus S - Okt 2020
Gemiddeld
Die beste
Cornelius C - Okt 2020
Gemiddeld
Baie gemaklik.
Magda G - Okt 2020
Gemiddeld
Parking was a problem, not enough space!
Voet D - Okt 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam
Alta R - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Aan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit dat julle ons gekies het.
Gerhard S - Sep 2020
Gemiddeld
Netjies en skoon. Heerlike ontbyt, Veilige parkering
Christine B - Sep 2020
Gemiddeld
Disappointing
Tom N - Sep 2020
Gemiddeld
Redelik behulpsaam maar self-gesentreerd, glad nie gasvryheidsbedryf-vriendelik nie.
Lees meerAan Die Oewer Graaf-Reinet se terugvoer
Goeie Meneer.
Meneer het ons eenheid Springbok bespreek en met aankoms was meneer ontevrede, omdat dit nie 'n selfsorg eenheid is nie. Die opmerking oor die masker was 'n "skrik' reaksie omdat dit 'n geraamte gesig is. Enige persoon sal 'n "skrik" reaksie hê as hulle die masker vir die eerste keer sien. Dit was niks persoonlik bedoel nie. As 'n kliënt nie sy eenheid se beskrywing lees nie en hy daag op en is ongelukkig omdat dit nie 'n selfsorg eenheid is nie, kan hy nie van ons verwag om die skade te lei nie. Die badkamer het 'n moderne rustic look.
Anton P - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
Gideon M - Aug 2020
Gemiddeld
Vriendelike diens.
Rohann T - Aug 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam.