Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan Die Oewer Graaf-Reinet

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die Oewer-straat 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar.

Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dorpie. Verblyf is beskikbaar in 3 gesinseenhede en 5 eenhede wat elk 'n privaat ingang, en suite-badkamer, 'n TV met Netflix en YouTube, lugversorging, braaigeriewe en veilige parkeerplek het. Optiesevesel-internet word voorsien en gaste kan Netflix en Showmax stroom.

Die swembad- en lapa-areas is ideaal vir 'n koue, verfrissende drankie op 'n warm somersdag en kan ook gebruik word as konferensiegeriewe vir klein groepe van tot 20 mense. Gaste kan verseker wees van asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en wildreservaat, of jy kan net lekker ontspan in die skaduwee van die ou eikeboom wat uitkyk oor die groot speelarea vir kinders.

Graaff-Reinet en die omliggende omgewing bied 'n verskeidenheid prettige en sport aktiwiteite asook 'n hele aantal restaurante. Saans kan jy net lekker agteroor sit en die vrede en stilte geniet terwyl jy na die eindelose ster-bespikkelde Karoohemel kyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 361 resensies vir Aan Die Oewer Graaf-Reinet
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Op die Oewer-straat 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aan Die Oewer Graaf-Reinet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die Oewer-straat 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAwNmYXOwvJgHvwDZtecl9MrmdwPwbmq8DPNXI3zkODGNzwFGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 361 5 1 5 23 Op die Oewer Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.259630898547 24.531032555824