Nuweland Akkommodasie by Aan die Voet van Tafelberg | LekkeSlaap
+11
+11

Aan die Voet van Tafelberg

Selfsorg
  • Vanaf R3 750 per nag (vir 7 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernwoodlaan 2, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aan die Voet van Tafelberg is 'n moderne vakansiehuis in Nuweland, 'n lowerryke buurt in Tafelberg se voorheuwels in Kaapstad. Hierdie luukse buurt is naby die middestad en is die tuiste van die bekende Nuweland Rugbystadion en -krieketgronde.

Dié smaakvol versierde huis is ideaal vir 'n gesin van 7 en beskik oor 'n hoofhuis met 3 slaapkamers en 'n aparte eenheid met 1 slaapkamer. Die hoofhuis het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n enkelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die woonstel het 'n vierde slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuis en leefareas is in die hoofhuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, toonbank en stoele toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 8 en lei na 'n sitarea met 'n TV.

Die swembad in die tuin is ideaal vir die somer en daar is ook braaigeriewe.

Besoekers aan Kaapstad kan besienswaardighede soos Tafelberg, die Constantia-wynroete en doendinge soos walviskyk, voetslaan en branderplankry geniet. Hulle kan ook smul aan heerlike kos in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Aan die Voet van Tafelberg sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fernwoodlaan 2, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 750
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R3 750
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R3 750
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernwoodlaan 2, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cc591f2dd9b1c0d309524b0642bfd1afd05d88cf30a81498ea9f8f073238ea305b62c04132c00a829f98803c4534ae59e9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 750  per nag (vir 7 persone) 2 Fernwood Avenue Newlands 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.979627 18.452127
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za