Aandbloem Residence

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aandbloem Residence is 'n gerieflik gemeubileerde tripelverdiepinghuis met slaapplek vir 5 gaste.

Die ruim huis het 3 verdiepings en lieflike uitsigte oor die stad, hawe en Tafelberg van die straat af. Die eerste verdieping beskik oor die hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Gaste kan in die sitkamer met 'n TV met DStv ontspan en die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep. WiFi is beskikbaar.

Die tweede slaapkamer is op die grondvloer en dit het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die grondvloer bied toegang tot die houtdek en tuin met die swembad.

Die ondergrondse verdieping beskik oor 'n wynkelder en 'n waskamer en daar is parkeerplek agter mekaar in die motorhuis. Die huis word 3 keer per week skoongemaak.

Slaapplek

'n Bespreking by Aandbloem Residence sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aandbloem Residence gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 930 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false