LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aandrus Guestrooms | LekkeSlaap
+13

Aandrus Guestrooms

47 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 47 resensies vir Aandrus Guestrooms
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anton M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaar.

Ons was baie vriendelik ontvang.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Dankie Anton, julle is altyd welkom.

Aandrus Guestrooms
Kay B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kay B
Gesin met tieners

Clean, comfy and spacious.

If you have families stay in rooms 1 or 2.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Groete
Juliana

Aandrus Guestrooms
Nicole M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Gesin met tieners

Netjies skoon in ‘n ou huis.

Lekker groot kamer waarin ons almal saam kon slaap. Yskas en lugreëling was handig!

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Baie dankie Nicole. Kom gerus weer.

Groete Juliana

Aandrus Guestrooms
Dieks T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dieks T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Geen kraan werk nie en toilet is ver van slaapplek. Kombuis ook ver van kamer. Parkeerplek op growwe klippe agter huis.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Hello Dieks, ons dorp het tans 'n water probleem, ek moes dit genoem het maar het gedink die water druk sou genoeg gewees het om te stort. Ons is tans besig om die water probleem op te los. Ek sou ook een stêr resensie gee as die water 'n probleem gewees het. Jammer vir die ongerief. Groete, Juliana.

Aandrus Guestrooms
Louisa V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Julie het vir ons gewag totdat ons arriveer het. Hierdie ou huis is pragtig skoon en vol geheime. Ons het regtig lekker geslaap daar en sal sekerlik weer so maak op pad Kaap toe.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Hi Louisa baie dankie, julle is altyd welkom.

Groete Juliana

Aandrus Guestrooms
Paul C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul C

Pleasant and relaxing.

Clean and quiet and a friendly welcome.

Jakes En Elsabe V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes En Elsabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Net jammer dat daar niemand was om ons in te boek nie, die ander gaste wat reeds daar was, moes vir ons die deur oop maak.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Liewe Jakes en Elsabe,

Ek vra om verskoning. Ongelukkig was ek uit die dorp uit en die Vrou wat vir my ingestaan het, het nie opgedaag nie. Die voorval is aangespreek en sal definitief nie weer gebeur nie.

Groete,
Juliana

Aandrus Guestrooms
Karen J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker cozy plekkie.

Tussen niks en nêrens, oulike plekkie, gasvrou is awesome.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Hi Karen, julle is enige tyd welkom.

Groete Juliana

Aandrus Guestrooms
Anoescha J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anoescha J
Gesin met klein kinders

Voel soos jou huis.

Perfekte ligging vir jou mid toer oornag tussen Johannesburg en Kaapstad. Lieflike hostess. Groot ruim kamers, rustig en netjies. Jy voel maklik tuis.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Dankie Anoescha, vir die mooi woorde. Julle is altyd welkom.

Groete Juliana

Aandrus Guestrooms
Craig R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Craig R
Gesin met klein kinders

Received with a warm welcome.

Place was clean and neat. Exactly what was required for a one night stop over on the way to CPT.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Thank you Craig, appreciate it.

Regards Juliana

Aandrus Guestrooms
Niekie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niekie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan na 'n lang dag se reis!

Baie rustige en stil omgewing, ideale afsaalplekkie vir die moeë reisiger.

Elsabe S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Enkelreisiger

Gerieflik en skoon.

Die kamer was silwerskoon en die parkering was veilig. Die enigste probleem was die veiligheidshek by die voordeur, wat uiteindelik oopgesluit is na 'n groot gesukkel, omdat daar 'n probleem was met die slot.

Rochelle V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n goeie nagrus, gemaklike bed, goeie geriewe, vars melk en goeie koffie.

Dit was 'n lieflike aand se slaap. geriewe is goed, plek is netjies. Sal beslis dit aanbeveel.

Cornelis N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelis N
Gesin met klein kinders

Vriendelik verblyf.

Vir oornag akkommodasie baie gerieflik. Ons kamer het wel nie 'n en suite-badkamer gehad nie. Dit het wel nie gepla nie. Skoon, netjies, oulik. Pragtige ou huis.

Fred En Vanessa S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred En Vanessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en netjies.

Baie dankie Juliana, ons het baie lekker gebly en het lekker geslaap en was verkwik en gereed om ons reis voort te sit.

Karel N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The shower did not work.

Parking not secure. Shower did not work.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Hi Karel,

I apologize regarding the shower and will investigate the problem. I am just very glad the parking was secure enough for you to travel with your vehicle and all your belongings safely to your next destination.

Regards,
Juliana

Aandrus Guestrooms
Wesley M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and tidy.

Adequate accommodation. No en-suite bathroom.

Edward R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward R
Enkelreisiger

Quaint and comfortable accommodation, just off the main road. Nice, secure parking!

Very accommodating and good value for money. The house is old and quaint with all the basic features you’d like after a long drive from Johannesburg or Cape Town. Inexpensive and generous food portions.

Jonathan B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan B
Saam met vriende

Lovely place to stop over for the night and the price is right for what you get.

Juliana is a fantastic host and her little old heritage home in Hanover is the perfect place to take a break on your journeys passing through the Karoo.

Lana R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lana R
Gesin met tieners

Nie wat ek verwag het nie.

Die kamer was skoon en netjies en die gasvrou vriendelik. Sy bly wel nie op die perseel nie en laat jou dus alleen daar. Die kamerdeur sluit slegs met 'n knip en daar is ook ander deure wat mens nie weet waar dit heen gaan of wie sleutels daarvoor het nie. Die parkering is ook in die straat af waar mens met 'n groot hek en slot moet sukkel. Daar is ook nie eers bietjie beskutting vir die voertuig nie.

Marinda B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B
Gesin met tieners

Rustig, veilige nagrus.

Ons het weereens 'n rustige, veilige nagrus gehad in 'n netjies, skoon kamer met alles wat ons nodig gehad het. Juliana was baie vriendelik en behulpsaam.

Marinda B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B
Gesin met tieners

Aandrus is 'n veilge, netjiese oorslaapgastehuis met vriendelike, hulpvaardige mense wat ons sommer welkom laat voel het.

Hanover is 'n welkome breek in die lang reis van Johannesburg an Kaapstad. Aandrus Guestrooms, 'n baie netjiese plekkie met old world charm. Ons het lekker gekuier, was gemaklik en veilig en kon verfris verder gaan. Juliana is 'n besorgde, vriendelike en hulpvaardige gasvrou en het gesorg dat ons alles het wat ons nodig het.

Wilna K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Eienares doen moeite om haar gaste tuis te laat voel.

Aubrey Z - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfy, clean, pleasant place to overnight.

See stars.

Dirk F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk F
Gesin met tieners

Netjiese skoon verblyf.

Baie vriendelike ontvangs, met netjiese en skoon akkommodasie.

Joan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en uitstekende waarde vir geld met 'n super vriendelike gasvrou.

Aandrus is 'n baie skoon, netjiese, oornagplekkie in die Karoo. Ons het vreeslik lekker en veilig geslaap. Ek kan dit vir enige een aanbeveel! Wonderlik om die kerkklok te hoor en die kinders wat verbystap se gebabbel op pad skool toe vroegoggend! Juliana is 'n uitstekende gasvrou wat dubbel seker maak haar gaste is tevrede. Sy het 9 uur die aand vir ons die WiFi kode kom gee en sy het ook ons bevrore vleis oornag in die vrieskas gestoor. Ons kon vir ons koffie maak die aand, sowel as die oggend voor vertrek. Ons motor was veilig. Dit was nou waarde vir ons geld en ons sal weer so maak! Dankie baie, Juliana!

Zenda E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda E
Saam met vriende

Was baie gerieflik en pragtige huis met als wat mens nodig het.

Jacquelyn was so vriendelik en tegemoetkomend met my honde. Het dit baie waardeer.

Jeannette S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect venue for a half-way stopover.

The accommodation was very spacious and airy and was extremely clean. It was just what we wanted. Juliana was very friendly and helpful. She directed us to a lovely little pub and eatery just down the road. If we are ever in the Hanover area again we will definitely return to Juliana's excellent hospitality.

Sonya O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornagverblyf.

Netjiese oornagverblyf gerieflik langs die N1 geleë. Die kamer is groot en het 'n tee/koffiestasie en 'n yskas. Baie veilige parkering vir jou kar. Die restaurant by No3 Darlingstraat is beslis 'n besoek werd.

Glenn G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Glenn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf het ons teleurgestel aangesien dit nie volgens advertensie was nie.

Die eenheid was skoon en netjies, maar die volgende dinge het 'n wrang smaak in ons mond gelaat: Ons het met 'n skok agtergekom dat die deur wat ons verbind het met die kamer langsaan, nie sekuur was nie aangesien die dame (huurder) onverwags die deur oopgesluit het terwyl ons daar was en vinning verskoning gemaak het. Hoe veilig is ons bagasie wanneer ons die kamer verlaat? Die TV was nie DStv soos geadverteer nie, maar slegs 2 SABC-kanale vol sneeu. Die stort was binne-in 'n bad sonder 'n skerm. As jy klaar gestort het was daar 'n magdom water op die vloer waarop jy kan gly as jy uitklim, en ook verplig is om droog te maak anders kan jy nie die toilet gebruik nie! Die "veiligheidsparkering" was nie onderdak nie en het bestaan uit 'n rommelwerf ver van ons wooneenheid af wat toegesluit word met 'n ketting en slot, terwyl jy fisies uit die gastehuis in die straat af moet loop om daar uit te kom!

Francois C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C
Gesin met tieners

Aangenaam, geskik vir 'n vinnige oornag op pad na bestemming.

Gerieflik en skoon, tipiese Karoo dorpie, outydse meubels, gasvrye ontvangs.

Alewyn C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alewyn C
Gesin met tieners

Vriendelike diens, netjiese verblyf met voldoende sekuriteit.

Netjiese verblyf met voldoende sekuriteit. Ligging is ideaal vir die reis tussen Gauteng en Kaapstad. Ongelukkig het die kamer nie 'n lugversorger nie, maar wel 'n waaier om die hitte te troef. Die TV kanale is beperk tot SABC-kanale, maar vir 'n enkel-nag-stop op pad Kaap toe, is dit nie 'n probleem nie. Goeie waarde vir geld.

Elize M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Skoon en netjies. Matras was bietjie sag.

Gertie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gemaklike oornag tussen Gauteng en die Weskus.

Ons het heerlik en veilig geslaap. Juliana het uit haar pad gegaan om vir ons gemaklike en welkom te laat voel. Die personeel is ook baie vriendelik. Die verblyf en badkamers is baie mooi netjies en skoon.

Jeremi R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeremi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Vriendelik ontvang. Kamer ruim en die nodige ketel en yskas was beskikbaar.

Lizette F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette F
Gesin met tieners

Netjiese, goedkoop oornagverblyf.

As jy net 'n skoon bed, warm stort en veilige parkeerplek vir jou motor soek, is Aandrus net die plek vir jou.

Werner H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Werner H
Gesin met klein kinders

Instandhouding is 'n probleem.

Geriewe is basies en in seker omstandighede nie in 'n werkende toestand nie - byvoorbeeld die stort wat nie bruikbaar was nie.

Pierre D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Enkelreisiger

Die plek is ideaal om oor te slaap as jy ver reis. Baie billike tarief en dis netjies en skoon.

Sien sterre.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Beste Pierre,

Baie dankie vir die terugvoer.

Groete,
Aandrus Guestrooms

Aandrus Guestrooms
Riana P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P
Gesin met klein kinders

Goed en netjies.

Voldoende vir halfpad oorslaap op pad Kaap toe.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Beste Riana,

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Groete,
Aandrus Guestrooms

Aandrus Guestrooms
Femke V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Femke V
Gesin met klein kinders

Friendly, clean and good location.

Friendly owner. Interior a bit dated but clean and comfortable. Good location.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Dear Femke,

Thank you, we appreciate the feedback.

Regards,
Aandrus Guestrooms

Aandrus Guestrooms
Desere B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere B
Gesin met tieners

Heerlike rustige, gemaklike, netjiese verblyf in die Karoo.

Aandrus is 'n baie netjiese, goed gemeubileerde oornagplekkie in die Karoo. Ons het vreeslik lekker daar gekuier. Ek kan dit vir enige een aanbeveel! Werklik 'n juweel in die Karoo. Die eienaar maak dit haar persoonlike verantwoordelikheid om seker te maak haar kliënte is gelukkig en tevrede.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, Desere.

Groete,
Aandrus Guestrooms

Aandrus Guestrooms
Marlena V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V

Baie netjies.

Juliette is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Gerieflike verblyf op pad na Weskus.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Marlena.

Groete,
Aandrus Guestrooms

Aandrus Guestrooms
Selma O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juliana was a fabulous host. The accommodation was spotless and spacious.

What a lovely host Juliana was. She went out of her way to open up early for us. What a surprise to find working WiFi in a small town and the added treat of the electric blanket! The sun room is amazing for cold winters days! There was secure off street parking for our car. We loved the personal touch of Juliana giving us a courtesy call after we'd checked out to make sure that we enjoyed our stay! W'ed definitely recommend Aandrus to anyone!

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Dear Selma,

Thank you, I appreciate the kind words.

Regards,
Aandrus Guestrooms

Aandrus Guestrooms
Lucille L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lucille L
Gesin met klein kinders

Alles wat nodig was, was beskikbaar. Net koud. Baie moeite gedoen om alles wat ons verlang het te verskaf soos 'n verwarmer.

Wens ons kon langer daar wees. Dalk net kamer verhit vooraf. Baie vriendelik.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Baie dankie, Lucille. Ons sal dit in gedagte hou vir die volgende winter.

Groete,
Aandrus Guestrooms

Aandrus Guestrooms
Engela A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela A
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon en uitstekende gasvryheid.

Beveel Aandrus Guestrooms beslis aan.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Baie dankie, Engela, kom gerus weer.

Groete,
Aandrus Guestrooms

Aandrus Guestrooms
Linette V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette V
Gesin met klein kinders

Baie netjies, skoon en vriendelike diens.

Baie netjies, skoon en vriendelike diens.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Beste Linette,

Baie dankie, kom kuier gerus weer!

Groete,
Aandrus Guestrooms

Aandrus Guestrooms
Eben G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eben G
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, netjies en statige ou woning, gerieflike oorslaap oppad na Mosselbaai.

Vriendelike ontvangs, netjies en statige ou woning, gerieflike oorslaap oppad na Mosselbaai. Lekker om bietjie ander dorpe te besoek vir oornag.

Aandrus Guestrooms's terugvoer

Baie dankie Eben, kom gerus weer.

Groete,
Aandrus Guestrooms

Aandrus Guestrooms
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 1, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh9ni7U0IcIAvPl7skNjEEqxZG4i8Y3xqk6afmc0v6uwugbMrGI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 1 Loop Street Hanover 7005 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.069135381163 24.44067358967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!