10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Fichardt Park Akkommodasie by Aandrus Guesthouse | LekkeSlaap
+42
+42

Aandrus Guesthouse

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R685 R617 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Linde-laan 30, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aandrus Guesthouse bied moderne selfsorg-eenhede in Fichardtpark, Bloemfontein. Ons bied 'n vriendelike en ontspanne atmosfeer vir enige geleentheid en is ideaal vir gaste wat vir 'n lang of 'n kort tyd wil vertoef.

Die slaapkamers het dubbelbeddens en enkelbeddens met en suite-badkamers. Dié badkamer het 'n bad of 'n stort of albei. All linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisies is elk met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, oondjies, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Die eenhede het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek met elektriese omheining vir ekstra veiligheid.

Die perseel is naby verskeie groot winkelsentrums, mediese sentrums en sportstadions. Ons is regoor Fichardtpark Hoërskool en net 'n blok weg van die Life Rosepark Hospitaal af. Fichardtpark is 'n rustige, veilige en luukse voorstad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 101 resensies vir Aandrus Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Van Der Linde-laan 30, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Aandrus Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R685
Vanaf R617
per nag (vir 2 persone)
was R685
Vanaf R617
per nag (vir 2 persone)
was R685
Vanaf R617
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Linde-laan 30, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1YjI3ZWM2LWJjYTItNDQ1MS1iZmNkLTZhNjQ0NmUwOGJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R685, nou Vanaf R617  per nag (vir 2 persone) 101 5 1 5 30 Van Der Linde Avenue Fichardtpark 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.146376 26.18586
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za