Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandster Accommodation

Aandster
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 14 mense
  • Plek vir 14 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis het 3 slaapareas: Die en suite-slaapkamer het 'n dubbelbed en is op die onderste verdieping. Die solder bestaan uit 'n kamer met 'n dubbelbed en 'n aparte oopplan-slaaparea met 3 enkelbeddens. Die kamers in die solder deel 'n badkamer onder langs die kombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans van die verblyftarief moet met aankoms betaal word.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R750 is saam met die deposito betaalbaar en dit sal op die dag van vertrek terugbetaal word.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Let asseblief daarop dat die eenheid op 'n plaas is met 'n kort
entjie grondpad.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 14 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kopjeskraal-weg, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMDY0YTBlLWNkYjAtNGE5MC04ODhiLWZmMmNmOTQzYzFiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 14 mense 29 5 1 5 Kopjeskraal Road Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.903777082724 27.410585448413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem