Aandster Oornag Akkommodasie
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë.
Dié historiese woonstel bied selfsorgverblyf vir 'n gesin van 4 verkieslik vir oornagverblyf. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, leefarea, 'n kombuis en 'n stoep wat toegebou is. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die aangrensende sitkamer het 'n dagbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word vir die gesin. Die badkamer het 'n Victoriaanse-bad en 'n aparte stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond. Daar is 'n braai-area, 40"-TV met volledige DStv-pakket, elektriese komberse, plafonwaaiers, verwarmers en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n kragopwekker en stabiele watertoevoer.
Daar is verskeie aktiwiteite in die omgewing, soos voetslaan, fietsry, 4x4-roetes en bergfietsry.
Die instansie is troeteldiervriendelik vir slegs klein honde.
Slaapplek
’n Bespreking by Aandster Oornag Akkommodasie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Aandster Oornag Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Middelburg Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom