Aandster Selfsorg Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aandster Selfsorg Akkommodasie is in Sutherland, ’n bekoorlike dorpie in die Noord-Kaap. Dié dorp is bekend vir die donker naghemel wat die sterreruim helder laat vertoon en spog met die grootste optiese teleskoop in die Suidelike Halfrond. Dit maak van Sutherland ’n gewilde bestemming vir sterrekunde-entoesiaste.

Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens, die derde kamer het ’n dubbelbed en die vierde kamer het ’n enkelbed. Die kamers deel 2 badkamers wat elk ’n stort het.

Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, etenstafel met sitplek vir 4 en ’n toonbank met stoele. Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ’n binnebraai-area en veilige parkeerplek.

Besoekers kan uitsien na uitstekende sterrekykgeleenthede, 4x4-roetes, museums en plekke van geskiedkundige belang.

Slaapplek

'n Bespreking by Aandster Selfsorg Akkommodasie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aandster Selfsorg Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false