Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandvari Zeezicht

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht, Beach Boulevard 30, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R930 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aandvari Zeezicht is 'n elegante woonstel op die eerste verdieping wat aan die seekant van Blouberg geleë is. Blouberg is 'n gewilde bestemming en besienswaardighede in die omgewing sluit Robbeneiland, die V&A Waterfront en Tafelberg in.

Aandvari Zeezicht beskik oor 2 slaapkamers wat slaapplek vir 4 gaste bied. Slaapkamer 1 het 'n koningingrootte-bed en bied uitsigte oor die see en op Tafelberg. Slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens wat op aanvraag in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die moderne badkamer het 'n stort-oor-bad. Ander geriewe sluit 'n TV met Openview HD-kanale in. Gaste word versoek om hul eie dekodeerder en slimkaarte saam te bring.

Daar is ook 'n braai-area, 'n swembad en veilige parkeerplek beskikbaar.

Neem asb kennis: die maksimum hoeveelheid gaste per eenheid is 4 volwassenes.

Slaapplek

’n Bespreking by Aandvari Zeezicht sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Aandvari Zeezicht
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Zeezicht, Beach Boulevard 30, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aandvari Zeezicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R930
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R930
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht, Beach Boulevard 30, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4YjI2MDdmLWQwNTItNDViOS04NTJhLTQ5NjVlYTY3YTBmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 Zeezicht 30 Beach Boulevard 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.818224549377 18.474774062633