Frankfort Akkommodasie by Aanleg Park | LekkeSlaap
+11

Aanleg Park

18 resensies
Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 18 resensies vir Aanleg Park
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
Belinda W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda W
Enkelreisiger

Under beautiful trees.

The best and only thing about this camp is beautiful trees. Other than that there is nothing. No pool, no facilities and the ablutions really need a revamp. The showers should be made big enough to move in without breaking elbows or fighting with the shower curtain stuck to your body. Comparatively speaking, Oranjeville has stunning ablutions with nice tiles and glass shower doors and a lovely pool, for the same price per person. But the trees at Aanleg really are wonderful. A little money in could result in a lot of money out.

Eben L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben L
Gesin met tieners

Lekker tente-kampwegbreek.

Baie lekker as jy eenvoudig wil kamp en visvang vir 'n naweek. Vriendelike ontvangs en diens. Ek en my seun het dit baie geniet.

Lenard W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenard W
Gesin met tieners

Basiese verblyf, lekker gewees om van die beskawing af weg te breek.

Sien sterre.

Gezina T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gezina T
Saam met vriende

Was heerlik.

Sal weer daar gaan bly. Een probleem - daar kort wasbak in kombuis. Die foto op web is nie hoe die kombuis was nie en die stort het nie warm water gehad nie.

Maritza W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza W
Gesin met klein kinders

Really enjoyed our stay.

We would like to say thank you. We really enjoyed our stay. The kids enjoyed is so much. We would go back there again.

Andries H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries H
Gesin met tieners

Baie lekker gekamp. Die rivier was ongelukkig in vloed en onmoontlik om te hengel.

Ons het eintlik gegaan om te hengel. Die vol rivier het dit onmoontlik gemaak. Die kampterrein is baie mooi met 'n pragtige uitsig. Die ablusieblok was baie skoon en netjies ons kan oor niks kla nie. Die kampplek onder die pragtige akkerbome is met een woord pragtig.

Aanleg Park's terugvoer

Beste Jana,

Jammer vir die ongerief.

Daar is n groot wasbak in die kombuis en is vir almal beskikbaar. Daar is ook groot ligte wat aangeskakel word by albei die ablusieblokke.

Wanneer die rivier afkom met die reën kan ons nie help vir boomstompe ens. wat daarmee saam afkom nie. As dit reën, is die paaie nie goed nie, maar ons sal kyk na trappe wat lei na die rivier toe.

Groete,
Desiree - Aanleg Park

Aanleg Park
Annetjie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annetjie S

Mors van geld.

Ons het in net-net voor donker by Aanleg Park aangekom. Ons het die kampplek maklik gevind. Dit is nie vir gewone voertuie geskik om daar te ry tot by die rivier nie. Geen ligte by ons staanplek nie. Moes ons eie ligte gebruik om tente op te slaan. Gras en bome baie pragtig om onder en op te staan. Die kampplek is baie hoog van die water. Die skuinste waar jy moet afloop na die water is nie baie stabiel soos wat op die foto is nie. Van die slabs is los en my man sowel as ek het geval toe ons af gestap het na die water. Stukke boom stompe het afgedryf met die rivier. Geen vis is die naweek gevang a.g.v. die gemors wat met die rivier afkom. Onder waar jy moet sit om vis te vang is ene modder, met geen plek om jou stoel en vis gereedskap neer te sit sonder om weg te sink in die modder. Ablusieblokke is pragtig skoon. Geen plek om skottelgoed te was, want die wasbakke word gebruik om vloere mee te was en dit was vol blare en geen proppe vir die wasbakke.

Aanleg Park's terugvoer

Middag Annatjie Strydom
Ek is so jammer dat julle nie lekker gekamp het nie ander mense was so gelukkig en het dankie vir die
reen gese wat so welkom was. Ek kan niks aan die natuur doen nie. By die Ablusie blokke was daar
by elkeen n groot spreiligte. Daar was n kombuis wat ek vir jou meegedeel het waar jy jou skottelgoed kon was. Gewoonlik bring mense hul eie goed saam. Want daar was n kraan by elke punt. Die buite was bakke gebruik mense gewoonlik vir die vis. Ek kan nie help as gevolg van die natuur dat die rivier afgekom het nie want dan bring hy alles saam af. Ek het mense wat elke vakansie daar kamp en vis vang. En daar was mense wat barbers gevang het.

Baie teleurgesteld
Het julle almal vriendelik ontvang
Desiree du Buisson

Aanleg Park
Hester F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hester F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus.

As jy net wil rus en vrede hê is hierdie die ideale rusplek. Die staanplekke is lekker groot en daar is genoeg plek om vis te vang, maar die visvangplek is nie by jou karavaanstaanplek nie en my man is nie mal daaroor nie, maar dis sy persoonlike keuse. Die ablusie is ook skoon en netjies, maar kan doen met 'n bietjie verf.

Sulaine S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met baie skaduwee.

Goeie geleentheid om bietjie weg te breek. Ek stel wel voor dat toekomstige kampeerders voorsiening maak vir storms. Paaie kan nogal modderig wees na reën. Dit was 'n aangename verrassing om op gras onder die bome tent te kon opslaan.

Eloise J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend en 'n ware wegbreek.

Ons was baie verras met die kampeerplek en het 'n heerlike tyd daar gehad. Badkamers vir kampeerplekke is privaat en mense baie gasvry en hulpvaardig. Ek sal definitief weer 'n draai daar wil maak.

Cheryl W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl W
Saam met vriende

Lekker rustige plek met voldoende koeltebome en warmwater.

Heerlike rustige gekuier.

Etienne N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kampterrein is teen rivier en is naby die dorp.

Geen probleme, sal familie vat in somer.

Klaas C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Klaas C
Gesin met tieners

Baie rustige omgewing.

Baie aangename kamp-atmosfeer, en regtig 'n goeie oord om net uit te span en te vergeet van die "rat race".

Henry L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L
Gesin met klein kinders

Big campsites. Ample space. An enjoyable weekend.

The camp/caravan sites are big. Lots of space for tent and vehicle. Didn't feel crowded. Kids enjoyed the weekend fishing and playing. Lots of catfish. Toilets were clean and showers had hot water.

Judy S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek!

Rustige, lieflike naweek met heerlike koelte onder die wilgerbome en lekker visgevang. Vriendelike mense.

Renier P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier P
Gesin met klein kinders

Te kort.

Ek voel dat Aanlegpark se kampgedeelte groot genoeg is, met water wat aangelê is. Die ablusie-eenhede kan aandag geniet i.v.m privaatheid, maar ek sal definitief weer soontoe gaan.

Vivian S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker visgevang!

Aanleg park se geriewe is skoon en netjies. Die bome is skaduryk en grasperke is lekker vir kamp.

Carl E - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Carl E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Dit kan nog baie ontwikkel word. Daar is potensiaal wat net gebruik moet word. Die omgewing is baie mooi, maar onderontwikkel (my siening).

Vanaf R150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aanleg Plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1YWU4MmJiLWE3N2MtNDFmOS1iOGM5LTZmNzFhYzZhYjBjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R150  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 Aanleg Farm Frankfort 9830 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.27011775999 28.554239273071
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za