LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aant Dorpseind | LekkeSlaap
+13

Aant Dorpseind

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 90 resensies vir Aant Dorpseind
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jothea H - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jothea H
Gesin met tieners

Uitstekend vir langpad-reisigers met alles wat 'n mens nodig het.

Ons winteraand se oorbly was snoesig met verwarmers en warm lakens. Die braaiplek was 'n welkome bonus.

Aant Dorpseind se terugvoer

Dankie vir jul ook. Julle is altyd welkom. Groete, Isabel.

Aant Dorpseind
Retha D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Saam met vriende

Goed toegeruste eenhede, vriendelike ontvangs.

Perfekte oornagplek, maar ook 'n opsie vir 'n paar dae tydens die blommeseisoen.

Christie L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagverblyf met swembad as lafenis in plaasatmosfeer.

Baie netjies en skoon. Alle geriewe vir heerlike verblyf. Goed toegerus met verwarmers, lugversorger, elektriese lakens ens. 'n Mikrogolfoond en geriewe vir braai is beskikbaar, maar ongelukkig nie toebehore soos 'n stoofplaat of panne vir die maak van jou eie ontbyt of bykosse vir braai nie. Gelukkig was daar 'n baie vriendelike dame aan diens wat uit die hoofhuis vir ons 'n braaipan voorsien het.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie vir jul twee, julle is altyd welkom.

Aant Dorpseind
Sybrand D - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gemaklike huisvesting.

Lekker stil omgewing. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Kan wel ekstra komberse verskaf vir koulikes.

Lizaan P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan P
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Fantastiese diens. Baie gasvry en behulpsaam.

Burns L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burns L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

We were very satisfied with what we experienced.

Aant Dorpseind se terugvoer

Thank you.
You are always most welcome.
Take care & keep well.
Regards Isabel.

Aant Dorpseind
Liezl L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oorslaap.

Alles skoon en veilig.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, Liezl. Julle is altyd wekom. Mooi bly. Groete, Isabel.

Aant Dorpseind
Bruce V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce V
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Aant Dorpseind is gerieflik ingerig vir oornag of vinnige kuiers. Baie vriendelike en ondersteunende eienaars. Dit beskik oor al die nodige geriewe. Baie veilig.

Aant Dorpseind se terugvoer

Thank you, Bruce. You are always most welcome. Keep well. Regards Isabel

Aant Dorpseind
Gerhard W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornag.

Netjiese en skoon gastehuis.

Aant Dorpseind se terugvoer

Thank you and keep well. Regards, Isabel.

Aant Dorpseind
Bruce V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce V
Gesin met tieners

Die moeite en geld werd.

Sentraal geleë. Baie veilig. Gasheer het ons baie tuis laat voel.

Aant Dorpseind se terugvoer

Thank you, Bruce. You are most welcome, will see you soon. Take care.

Aant Dorpseind
Andre M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf vir oornagreisigers.

Baie goed, versorgde suite met alles wat nodig is. Goed geleë, veilige parkering en baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Alett D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alett D
Gesin met tieners

Great.

Great kommunikasie, Isabel het ons laat weet waar om die sleutel etc te kry per WhatsApp, laat weet watter winkels is oop in die omgewing (dit was Braaidag!) en uit hulle pad gegaan om seker te maak ons is ingesettle en reg vir die aand!

Alta C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Derde keer lekker gebly!

Ons het soos tevore lekker gebly en Maskam die vriendelike goldie is 'n bonus!

Joseph C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam, rustig en veilig

Hierdie selfbedieningsfasiliteit was een van die beste, met aangename herinneringe, wat ons ervaar het met ons blombesigtigingstoer. Gerieflik geleë om Nieuwoudtville en bergpasse te besoek.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, jul twee. Altyd welkom.

Aant Dorpseind
Marius K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met vriende

Juweel van 'n plekkie.

'n Oase na 'n dag se reis. Pragtig, skoon en met soveel detail 'n besondere plek.

Aant Dorpseind se terugvoer

Dankie vir julle ook. Julle is altyd welkom.
Groete
Isabel

Aant Dorpseind
Rietta M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rietta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very pleasant and comfortable overnight stay.

We received a warm welcome from Isobel. We appreciated the additional local information and advice. It will be our go-to place when we are next in the region.

Aant Dorpseind se terugvoer

Thank you, you are most welcome. Keep well.
Regards,
Isabel

Aant Dorpseind
Richard B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Vriendelike ontvangs deur Nick en Isabel, en hul aanbevelings was welkom. Ons kan Aant Dorpseind van harte aanbeveel.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie Dankie, vir julle ook. Julle is altyd welkom. Beste Groete, Isabel, Nick & Maskam.

Aant Dorpseind
Marina L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, ontspanne.

Netjies, ruim vriendelike omgewing en gasvry.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie Dankie, julle is altyd welkom.
Groete Isabel

Aant Dorpseind
Adele N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and friendly hosts. Welcomed us and made great suggestions where to go and eat.

Accommodation clean and comfortable everything you need for a lovely stay.

Aant Dorpseind se terugvoer

Thank you, you are always most welcome. Keep safe and have a lovely day. Regards, Isabel and Nic.

Aant Dorpseind
Maurits P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurits P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne en veilig.

Rustig en sorgeloos, gaan en geniet.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, Maurits. Julle is altyd welkom. Lekker dag verder. Groete, Isabel en Nic.

Aant Dorpseind
Klaas E - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Klaas E
Saam met vriende

Lekker kamer.

Groot, goed toegeruste kamer, baie netjies en versorg, ontvangs vriendelik en behulpsaam.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom. Lekker dag verder. Groete, Isabel.

Aant Dorpseind
Melissa M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Enkelreisiger

Rustig, netjies en goeie waarde vir geld.

Isabel was 'n vriendelike, behulpsame gasvrou wat my baie welkom laat voel het. My kamer was netjies, skoon en goed toegerus. Die stoepie met sy braaiplek en uitsig oor die Maskamberge was ideaal vir 'n rustige aandjie na 'n lekker dag se blomme-kyk en Maskam die vriendelike waghond was 'n absolute bonus! Baie dankie, ek het baie lekker gekuier by julle!

Aant Dorpseind se terugvoer

Hi Melissa, Baie dankie jy is altyd welkom. Mooi naweek. Groetinis Aan't Dorpseind

Aant Dorpseind
Frans S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oorgeslaap.

Baie netjies en gerieflik.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom. Lekker dag verder. Groete, Isabel.

Aant Dorpseind
Ornette D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ornette D

Netjies, veilig en bed het heerlik geslaap.

Ruim, netjies, lekker groot stort met warm water. Lekker stoepie om op te sit.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom. Lekker dag verder. Beste groete, Isabel en Nic.

Aant Dorpseind
Albe L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy access and check-in.

The host even recommended a place for dinner and made the arrangements for a reservation. Absolutely a recommended place!

Rika D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ontvangs deur eienaar. Rustige omgewing aan die kant van die dorp.

Lekker gebly na 'n lang reis.

Aant Dorpseind se terugvoer

Julle is altyd welkom. Baie dankie en lekke dag verder. Groete Isabel & Nic

Aant Dorpseind
Malinda S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Lekker oornag in 'n skoon netjies en gerieflike eenheid.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Aant Dorpseind
Hester D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an exceptional stay.

Very neat, clean and well equipped. Friendly owners. Maskam, the dog was a bonus to us as doglovers. Would definitely recommend.

Aant Dorpseind se terugvoer

You are most welcome, keep well.

Aant Dorpseind
Gerrie D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons was aangenaam verras met Aant Dorpseind. Sal altyd daar wil tuis gaan.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, julle twee. Julle is altyd welkom. Groete, Isabel.

Aant Dorpseind
Olga B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga B
Gesin met tieners

Plaasatmosfeer met heerlike swembad.

Goed ingerig met alles wat jy benodig vir 'n oornag. Vriendelike huisdier-geselsies.

Pierre K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K
Gesin met tieners

Gemaklik, netjies en waarde vir geld

Baie gemaklike kamer en ruim. Die eerste gastehuis wat vir hulle gaste ’n sakkie ys in die vrieskas gereed het. Heerlike swembad en stoele om bietjie in die son te bak.

Justus H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justus H
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Lekker geslaap. Voel soos jou kamer tuis.

Aant Dorpseind se terugvoer

Hi Justus, Baie dankie jy is altyd welkom. Groete Isabel

Aant Dorpseind
Vera S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig en veilig

Presies wat ons verwag het.

Aant Dorpseind se terugvoer

Dankie jul twee. Julle is altyd welkom. Groete Isabel & Nic, Aan't Dorpseind.

Aant Dorpseind
Linda B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon en gerieflike kamers met ekstra aandag aan detail.

Alles wat 'n mens sou wou sien. Die ligging is perfek, met 'n mooi uitsig. Die Covid-regulasies is stiptelik nagekom. Die buitebraai en privaat ingang was 'n bonus.

Jannie V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie vriendelike ontvangs met 5 ster-verblyf.

Aant Dorpseind se terugvoer

Dankie jul twee. Julle is altyd welkom. Groete Isabel & Nic, Aan't Dorpseind.

Aant Dorpseind
Herman V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker om blomme te kon gaan kyk.

Netjiese selfsorgverblyf met alles wat nodig is.

Aant Dorpseind se terugvoer

Dankie jul twee. Julle is altyd welkom.
Groete
Isabel
Aan't Dorpseind

Aant Dorpseind
Trudi V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi V
Gesin met tieners

Pragtige, veilige opset.

'n Heerlike verblyfopsie in Vanrhynsdorp. Goed geleë met geen geraas in die aand. Verblyf is goed toegerus, skoon, netjies en veilig. Kan hul vir seker aanbeveel.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie Dankie, Trudi. Julle is altyd welkom. Voorspoedige nuwe jaar!
Groete,
Isabel

Aant Dorpseind
Rudolph K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice plekkie, die eienaars het moeite gedoen om die plek gerieflik te maak vir gaste.

Was baie lekker verblyf, dis altyd lekker om te sien wanneer die eienaars 'n bietjie moeite gedoen het. Stil, rustig en goeie verblyf, soos my vrou ook sê, ons gaan nie twee keer na dieselfde plek toe nie, maar na Aant Dorpseind definitief weer.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.
Beste groete
Isabel

Aant Dorpseind
Gideon B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful guesthouse with excellent finishes.

Effortless check in. Very comfortable and neat accommodation.

Aant Dorpseind se terugvoer

Thank you, you are always welcome.
Regards,
Isabel

Aant Dorpseind
Alinda S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Slegs een nag oorgebly. Verblyf was aangenaam - skoon, netjies, goed toegerus, reëlings in plek gestel al het ons eers laat gearriveer.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie Dankie, dat julle by ons kom oornag. Ons waardeer dit.
Beste Groete,
Isabel

Aant Dorpseind
Tania D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie goed, niks om oor te kla nie.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.
Groete,
Isabel

Aant Dorpseind
Even B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Even B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Baie gerieflike gastehuis, kan hom definitief aanbeveel.

Aant Dorpseind se terugvoer

Dankie, mooi dag verder. Groete Isabel

Aant Dorpseind
Barbara N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara N
Saam met eggenoot / lewensmaat

In al my behoeftes voorsien.

Aangesien ek basies net oornag het, was alles van uitstaande gehalte.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oornag het. Beste Groete, Isabel

Aant Dorpseind
Stiaan B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe eienaars wat 'n netjiese verblyf-fasiliteit bedryf.

Aant Dorpseind is beslis aan te beveel. Gerieflik en netjies.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.
Groete, Isabel

Aant Dorpseind
Hanlie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n pragtige oornagplekkie aan die einde van die dorp - lekker stil.

Die kamer was perfek - baie netjies en keurig. Pragtige gerieflike badkamer. Mooi uitsig vanaf die braai-area. Ons het die volgende oggend 'n heerlike ontbyt genuttig en lekker gekuier. Sal beslis volgende keer langer wil bly.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie Dankie, julle is altyd welkom. Isabel

Aant Dorpseind
Chris E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Voldoen aan ons behoeftes.

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Sal beslis weer daar oornag.

Aant Dorpseind se terugvoer

Thank you Chris.

Aant Dorpseind
Pieter H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H
Saam met vriende

Skoon, rustig, classy, ruim.

Baie vriendelik en behulpsaam. Tegemoetkomend en behulpsaam toe ons eers laataand sou opdaag. Goed toegerus en alles is skoon en werk goed.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie Dankie Pieter.
Mooi bly!!

Aant Dorpseind
Dennis M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M
Besigheidsreis

Very good!

Excellent all round, great for business travel.

Aant Dorpseind se terugvoer

Thank you, Dennis. You always welcome. Regards Isabel

Aant Dorpseind
Franske W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franske W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende selfsorg-akkommodasie.

Keurige selfsorg-akkommodasie met als wat nodig is! Vriendelike diens!

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom!

Groete
Isabel

Aant Dorpseind
Bouke S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vergelykbaar met die beste.

Die argitektuur, inrigting en toerusting was luuks en net die beste. Ek kan dit sterk aanbeveel.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, mooi bly.
Beste Groete, Isabel

Aant Dorpseind
Johan Z - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z
Saam met vriende

Die kamers was absoluut perfek. Heerlik gebly.

Sien sterre.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom bly. Groete Isabel & Nic

Aant Dorpseind
Linda V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie netjies.

Baie gerieflike en skoon eenheid met gemaklike beddens. Ons het baie lekker tuisgegaan daar. Sal dit graag aanbeveel vir ander wat daar wil tuisgaan.

Aant Dorpseind se terugvoer

Dankie julle twee. Beste groete, Isabel.

Aant Dorpseind
Salim M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salim M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and clean and a warm/friendly welcome.

Wonderful stay. Would have stayed at the address for longer but had already made other travel arrangements.

Aant Dorpseind se terugvoer

Thanking you both for staying with us. Regards Isabel

Aant Dorpseind
Lucia S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek op perfekte oomblik!

Die verblyf het in alle opsigte aan al ons verwagtinge voldoen. Baie dankie!

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie Dankie, julle is altyd welkom.
Groete Isabel

Aant Dorpseind
Helen V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V
Saam met vriende

Pragtige huisie met al die noodsaaklikhede in.

Uitstekende verblyf met uitsig oor die Maskamberge. Voel landelik omdat dit op die rand van die dorp is.

Aant Dorpseind se terugvoer

Glad you both enjoyed your stay with us, thank you too.
Isabel

Aant Dorpseind
Adele P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P
Gesin met tieners

Salig!

Baie skoon, netjies en gemaklik! Sal definitief weer daar oorslaap wanneer ons in die area is.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom. Groete, Isabel.

Aant Dorpseind
Stephanie R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyfopsie en ligging om die omgewing te verken.

Netjiese moderne verblyf. Heerlike ontbyt op aanvraag. Isabella en Nic het graag inligting oor die omgewing gedeel. Ons het 4 nagte gebly en vandaar die blomme en besienswaardighede in die area besoek. Dit was 'n uitstekende keuse.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.
Groete Isabelle en Nic

Aant Dorpseind
Jenny B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik en aangename verblyf.

Baie dankie, ons was aangenaam verras. Die verblyf was baie gerieflik en mens voel sommer tuis. Sal die graag aanbeveel en beplan om beslis weer daar te bly wanneer ons in daardie wêreld is.

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie.

Isabel

Aant Dorpseind
Sonja B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met tieners

Was aangenaam verras met wonderlike skoon geriewe en pragtige perseel.

Heila was dierbaar en het werklik uit haar pad gegaan om ons op sulke kort kennisgewing te akkommodeer.

Belia O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heila se vriendelikheid het jou onmiddellik tuis laat voel.

Die plek is nuut, silwerskoon en goed toegerus met benodighede van 'n goeie kwaliteit. 'n Pluspunt is dat daar selfs 'n motorafdak is waar die voertuig veilig agter 'n veiligheidshek kan staan.

Stephen B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies alles wat ons verwag het en nodig gehad het.

Uitstekende selfsorgfasiliteite, sal volgende keer 2 nagte oorbly. Baie behulpsame en vriendelike gasvrou!

Lydia H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia H
Saam met vriende

Baie kompak en gerieflik.

Goeie bed, lekker warm. goeie stort, lekker stoele.

Robby N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robby N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees. Aan te beveel!

Baie netjies, vriendelike diens en alles 100%.

Brenda K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Ongelooflike gasvryheid en ons sal weer daar oornag.

Riaan H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en Heila is baie behulpsaam.

Ons ervaring was baie goed en Heila is 'n baie goeie gasheer en doen baie moeite om seker te maak dat alles reg is en haar gaste gemaklik is.

Etienne M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Oulike plekkie om oor te bly af Kaap toe. Heila die bestuurder is baie vriendelik en behulpsaam.

Aant Dorpseind se terugvoer

Appreciated. Many thanks.

Aant Dorpseind
Alicia R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, professioneel en stiptelik.

Heila was baie vriendelik en behulpsaam, verblyf baie netjies en gerieflik sal verseker weer daar oorbly. Ons reis gereeld na Upington en is vir ons gerieflik om in Vanrhynsdorp te oornag en volgende oggend verder te reis. Die swembad was fantasties vir hierdie tyd van die jaar se hitte.

Magda R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R
Saam met vriende

Onverbeterlik!

Heila is werklik die siel van Aant Dorpseind en die perfekte gasvrou. Die fasiliteite is bo-gemiddeld en absoluut higiniës! Ons sal beslis weer daar tuis gaan.

Aant Dorpseind se terugvoer

You are very kind. Appreciated. H

Aant Dorpseind
Elma S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Van al die oorslaapplekke staan Aand Dorpseind kop en skouers bo almal uit!

Magda F - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda F
Saam met vriende

Goed toegeruste, baie netjiese en gerieflike verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang, en is goed ingelig oor die fasiliteite. Dit het in al ons behoeftes voorsien, en ons het dit veral waardeer dat ons en ons vriende aangrensende kamers gehad het, wat dit vir ons maklik gemaak het om saam te braai en te eet. Heerlike ruim kamers en badkamers. Baie netjies en goed toegerus.

Joan A - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Happy, friendly and homely and comfortable stay.

We enjoyed our stay in Aant Dorpseind very much and I just wished our stay was longer. The accommodation was bright, spotless and very accessible in terms of unpacking and repacking our car. The kitchenette contained everything one could need and the little stoep with the built-in braai was just so lovely. The hostess was very, very friendly and helpful - I hope I can find a good excuse to bring me back to that part of the country.

Willie V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met vriende

Pragtige, ruim kamers en goedhartige gasvrou.

Ons verblyf by Aant Dorpseind was heerlik. Die slaapeenhede is ruim en smaakvol ingerig. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons reis 'n plesier te maak. Sy het ons van nuttige wenke oor die omgewing voorsien, met ons aankoms vir ons plek bespreek by 'n restaurant (aandete) en kort na ons vertrek laat weet dat ons van ons besittings daar vergeet het. Baie goeie diens!

Aant Dorpseind se terugvoer

Baie dankie v jul baie mooi resensie, ek waardeer dit uit die hart en maak dit lekker om nuwe gaste te ontvang. Vanrhynsdorp groete

Aant Dorpseind
Corrie Z - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super lekker blyplek.

Skoon netjies en ruim. Goeie diens!

Janette L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n wonderlike plek.

Ons het lekker daar gekuier en Heila was baie vriendelik en ons na die waterval gestuur wat so pragtig was. Verblyf is groot en ruim en baie lekker. Ons het dit regtig daar geniet. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help.

Michael L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L

Bitter netjies.

Was gou en mooi ontvang en was baie gou gehelp. Baie vriendelik en het tuis gevoel.

Arina M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina M
Gesin met tieners

Netjies, skoon, vriendelik, waarde vir geld.

Netjies, skoon en praktiese selfhelp kamers met als wat jy nodig het. Flinke vriendelike ontvangs.

Jannie D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs baie vriendelik. Verblyfgeriewe modern, netjies en skoon.

Dis 'n plek wat ek weer sal besoek. Ek sal 'n paar dae hier wil bly, omdat ek dink daar is baie om te sien en te doen in die omgewing.

Even B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Even B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Hierdie gastehuis van Huila bevat al die geriewe vir enige vakansieganger om sy vakansie net te kan geniet. Die gasvrou se hartlike vriendelikheid en behulpsaamheid maak van jou verblyf 'n aangename ervaring.

Pieter D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie oornagplek op pad na die Noorde.

Baie lekker gebly en geëet. Dankie Heila!

Juan B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juan B
Saam met vriende

Netjiese verblyf!

Warm verwelkom. Die eenheid sou perfek gewees het vir 2 volwassenes, maar werk nie heeltemal vir 3 nie. As volwassene wat die derde bedjie gekry het was dit redelik ongemaklik (geen lees lig; geen bedtafeltjie en harde bedjie bedoel vir 'n kind). Oor die algemeen skep Aant Dorpseind 'n goeie huislike indruk.

Aant Dorpseind se terugvoer

Juan, baie dankie in die eerste plek dat julle by ons oorgebly het. Ek vra om verskoning vir die ongerief wat jy noem. Dit het nog nooit eens by ons opgekom dat iemand meer as net die bed sou wou he nie. Jy sen mens raak so gewoond aan hoe dit is dat jy baie "gemaklik" raak. Baie dankie ons sal daaraan werk. Ek wil darem net noem dat die bed slegs een honderd rand ekstra kos, as dit sal help om die verskoning "sagter" te maak . Nogmaals dankie en ons gaan werk maak daarvan.

Lekker week.
Heila Brand

Aant Dorpseind
Christene K - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend. Voorsien aan al mens se behoefte en jy kan sien daar is moeite gedoen.

Die verblyf was baie gerieflik en die mense besonder hulpvaardig en vriendelik. Daar was alles en nog meer in die eenheid waarin ons oornag het. Sal dit aanbeveel by enige reisiger wat wil oornag of selfs langer in Vanrhynsdorp moet aanbly. Uitstekende waarde vir geld.

Uranda N - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uranda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om tuis te kom in 'n netjies versorgde plekkie.

Na elke dag se terugkeer was die eenheid weer netjies gemaak en kry jy die indruk dat dit die eerste keer is wat jy daarin stap. Alles perfek terug op hulle plek. Dit wil gedoen wees! Die indruk wat jy van Aant Dorpseind kry met die eerste opslag is, hier wil ek definitief bly. Die uitleg van die eenheid is baie gerieflik en alles vertoon kraakvars met die wit bedlinne. Meubels is modern wat goed inskakel met die tema van die eenheid.

Hector M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector M
Saam met vriende

Fantastic hospitality, have no problem in recommending Aant Dorpseind

This is a great area for viewing flowers. We unfortunately only spent one night stay in Vanrynsdorp, and would recommend future guests stay at least two days, in order to fully explore the area.

Elize S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Heila is 'n wonderlike gasvrou! Baie vriendelik en behulpsaam!

'n Baie skoon en netjiese gastehuis. Sal baie beslis weer daar gaan oorbly! Die gasvrou is uitstekend!

Etienne M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne M
Saam met vriende

Waarde vir geld!

Sal weer daar bly! Baie dankie aan Heila, sy het ons laat welkom voel!

Lester R - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester R
Gesin met tieners

Baie nice, skoon, gerieflik en ruim met baie vriendelike personeel. Sal dit beslis aanbeveel!

Baie gerieflik, maklik om te vind en baie netjies. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal beslis weer daar oorslaap. Baie dankie!

Anita F - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig en aan alles wat nodig is word voorsien. Uitstekend!

Baie mooi. Rustig. Lekker geëet. Alles in puik toestand. Welgedaan julle. Ons sal julle beslis weer sien.

Michael L - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable with excellent hostess.

Well positioned for viewing the spring flowers. Room comfortable and well furnished and equipped. Very friendly hostess. Will be back.

Chris Ac D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris Ac D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en gesellig.

Die gasvryheid is van hoogstaande gehalte. Honderd punte vir elke aspek.

Rita V - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Alles was in orde en die ontvangs was baie goed.

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 65, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3NWJjODA5LTEyNGItNGQ1Yi1iZTQ1LTlhNzUyMzk2YmUzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930  per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 65 Church Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.608820941361 18.750700950623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!