Stilbaai-Wes Akkommodasie by Aan't Heuvel | LekkeSlaap
+6
+6

Aan't Heuvel

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroos-rylaan 10, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aan't Heuvel is in ’n stil, rustige area in Stilbaai, naby winkels en geriewe.

Dié selfsorg-eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het 2 enkelbeddens.

Die leefarea is oopplan en die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel en banke.

Slaapplek

’n Bespreking by Aan't Heuvel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Aan't Heuvel
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Bergroos-rylaan 10, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan't Heuvel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroos-rylaan 10, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArEYj1nFXIeHUiZ0IFryLUSRzGEzIhUI5nNRbe97cLop5wXatGK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 10 Bergroos Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.356126 21.410553
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za