LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aanthuizen Guest Cottage | LekkeSlaap
+39

Aanthuizen Guest Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maud-weg 94, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R810 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Aanthuizen Guest Cottage is in Valhalla, Pretoria, 'n area bekend vir sy museums en ikoniese besienswaardighede waaronder die Pretoria Nasionale Tuin, Voortrekker Monument en die National Zoological Gardens of South Africa. Dit bied die ideale wegbreek aan diegene wat uit die stad wil ontsnap.

Die selfsorg-eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n waaier, ten volle toegeruste kombuis, sit-area, WiFi en 'n TV met DStv. Die eenheid het sy eie stoep, tuin, braai-area en 'n privaat ingang.

Daar is veilige parkeerplek, 'n kinderoppasdiens op versoek, 'n gastesitkamer en 'n wasgoeddiens op die perseel.

Aktiwiteite in die area sluit perdry, fietsry, wildkyk, bergfietsry, voëlkyk, begeleide staproetes en tennis in.

Slaapplek

’n Bespreking by Aanthuizen Guest Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Aanthuizen Guest Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Maud-weg 94, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng
  • Gaste dink Aanthuizen Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R810
per nag (vir 4 persone)
was R900
Vanaf R810
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maud-weg 94, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA260288b6b4d47baf755d1766f4efc63c4a170de2b7bc678ea887a47b5b8e08d4b423cba56fe3f8e76a9b4a543f96708534ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R810  per nag (vir 4 persone) 23 5 1 5 94 Maud Road Valhalla 0185 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.80441 28.153475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!