Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aardmore Greens Luxury Holiday Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Aardmore Greens Luxury Holiday Cottages
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elmarie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, veilig gebly buite die vakansiedruk van Plettenbergbaai.

WiFi is beskikbaar in die vermaaklikheidssentrum maar nie in die eenhede nie. DSTV het met tye nie gewerk nie, vriendelike personeel was beskikbaar om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Suzanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing, maar die standaard van die verblyf was teleurstellend.

Groot teleurstelling! Was dalk paar jaar terug 4 ster, maar is nou verwaarloos en glad nie op standaard nie. Stort het gelek. Banke is gedaan gesit. Kombuis toerusting is karig en verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T
Gesin met tieners

Baie veilig, netjies, goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld in 'n landelike omgewing. Lekker stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie ongelukkig.

Daar was 1 rol toiletpapier vir 4 dae. Een drooglap. Geen panne. Baie ongemaklike bank huis 1. Die foto's op die webtuiste is nie soos die huisies binne nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelene F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelene F
Enkelreisiger

Perfekte plek vir uitrus.

Die omgewing is beeldskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan N
Saam met vriende

Baie lekker gekuier en uitgerus vir die paar dae se bergfietsresies.

Het lieflike braai-area, tennisbaan en klein put-put-green vir ontspanning en oorgenoeg plek vir die hondjies om te baljaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley R
Gesin met tieners

Lovely cottage in a peaceful setting.

We loved the dogs who visited us daily!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aardmore-plaas, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cb97969b9282c58ad71bbc7c06324c4dd3e6eb5c1ee9a041f5101c8c7ac71cf942cdfe380ea82eef8636c275d6a14a6e03b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 Aardmore Farm Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.047612143632 23.265255381473
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem