Aardvark House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aardvark House is stapafstand vanaf Prince Albert se middedorp. Dis naby restaurante, winkels, kunsgalerye en ander besienswaardighede in Prince Albert.

Verblyf word in 5 kamers gebied en daar is slaapplek vir 10 gaste. Die eenheid het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer, 2 dubbelbeddens 4 enkelbeddens en ’n badkamer met ’n gastetoilet. Daar is ’n kombuis wat toegerus is met ’n stoof, oond, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n kaggel.

Alle linne en handdoeke word voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Let asb. daarop dat volwassenes toesig moet hou wanneer kinders die swembad gebruik. Gaste moet asb. nie rondplas in die water nie aangesien daar waterbeperkings is.

Daar is ’n tuin, swembad en braaigeriewe. Gaste moet asb. hul eie vuurhout saambring.

Slaapplek

'n Bespreking by Aardvark House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aardvark House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false