Aasvoëlnes
Beskrywing
Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, gemaklike sitplek, lugversorging en 'n TV met DStv. Daar is 'n braai-area buite die eenheid.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Aangesien hierdie 'n selfsorg eenheid is, is die gaste self verantwoordelik vir die skottelgoed.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soeniestraat 3646, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom