Abancidou Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Abancidou Lodge is in Gariepdam geleë en bied gerieflike verblyf minder as 15 minute van die dam af. Die dam lok visvang-entoesiaste en skuitvaarders en dit word omring deur natuurreservate.

Dié lodge het 8 kamers. Die kamers het hul eie badkamers en linne en badhanddoeke, waaiers vir die somer en verwarmers vir die winter word voorsien. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike leefarea met 'n TV en volledige DStv, en 'n volledig toegeruste kombuis. Die lodge bied braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n pooltafel.

Gariepdam bied 'n verskeidenheid doendinge, soos watersport, bootritte, perdry, kanoovaarte, hardloop, voetslaan, bergfietsry en voëlkyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Abancidou Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R460 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za