Abba Self-catering Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Abba Self-catering Apartment is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die rustige buurt, Hoheizen in Bellville. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en is net 12 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Abba Self-catering Apartment bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die ruim kombuis is goed toegerus met 'n yskas, kisvrieskas, mikrogolfoond, stoof, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n staanwaaier. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Die eetarea en sitkamerarea het groot vensters en gaste kan die uitsig van die stad en die berge geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Daar is 'n lieflike groot stoep met braaigeriewe buite. Gaste kan heerlike skemerkelkies, uitsigte op Tafelberg en die stadsliggies daar geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Abba Self-catering Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Abba Self-catering Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false