Dan Pienaar Akkommodasie by Abba Self-catering House and Flats | LekkeSlaap
+78
+78

Abba Self-catering House and Flats

Selfsorg
  • Vanaf R785 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albrecht-straat 87, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Abba Self-catering House and Flats bied gerieflike akkommodasie in een van Bloemfontein se stil, rustige woonbuurte. Hierdie onderneming is ideaal vir individue, gesinne en sakelui.

Akkommodasie word voorsien in huis vir 5 en 4 gerieflike selfsorgwoonstelle wat goed ingerig is en oor privaat ingange beskik. Elke woonstel is toegerus met 'n TV, DStv, waaier, verwarmer, kombuis of kombuishoekie met yskas, mikrogolfoond en genoeg breekware. Gehaltelinne en komberse word ook voorsien.

Abba Self-catering House het 2 dubbelbeddens en 'n enkelbed, 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastebadkamer. Gaste het toegang tot 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer, eetarea en 'n stoep.

Daar is 'n groot onderdakbraaiplek op die perseel en genoeg, veilige parkering. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op die perseel en ekstra dienste, soos 'n kinderoppasdiens kan vooraf gereël word.

Abba Self-catering House and Flats is sentraal geleë, naby aan die N1, sportstadions, skole, universiteite, hospitale en die stad. Daar is ook 'n hele paar uitstekende restaurante in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Abba Self-catering House and Flats
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Albrecht-straat 87, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Gaste dink Abba Self-catering House and Flats het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R785
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R785
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R785
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albrecht-straat 87, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMDA1NTIzLTI2MDUtNGQ2Yi1hNmRiLTQzNDA5M2RkNjhlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R785  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 87 Albrecht Street Dan Pienaar 9313 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.092880598483 26.214573708505
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za