George Akkommodasie by Abbaqua Guest House | LekkeSlaap
+31
+31

Abbaqua Guest House

  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abbaqua , Knoetzekamma, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Abbaqua Guest House is 'n unieke selfsorgvakansiehuis wat skuil tussen berg en see en is 10 km vanaf George op 'n plaas geleë. Dié gastehuis bied luukse verblyf aan gaste met 'n pragtige uitsig oor die platteland en majestueuse berge.

Verblyf beskik oor 'n kothuis en suites met 'n bergaansig en balkonne met panoramiese uitsigte oor die area. Elke eenheid is vir selfsorg ingerig en het 'n en suite-badkamer. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe, onthaalarea, WiFi en veilige parkeerplek voor die gaste huis.

Abbaqua Guest House is in George geleë langs die pragtige Tuinroete met verskeie besienswaardighede vir toeriste. Sommige besienswaardighede sluit die aarbeiplaas, trein museum, Vicotriabaai en Heroldsbaai in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Abbaqua Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Abbaqua , Knoetzekamma, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abbaqua Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abbaqua , Knoetzekamma, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzZmM2OTYwLTQ3OTUtNGVmYS1hMmNhLTUwMTA4MzI0NmJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Abbaqua Knoetzekamma 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.001956201063 22.362163019181
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za