Parys Akkommodasie by Abberdale 37 | LekkeSlaap
+11

Abberdale 37

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Abberdale 37
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louis L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met vriende

Heerlik gebly in hierdie karaktervolle, goed toegeruste, silwerskoon huis met baie spasie.

Ons kan definitief hierdie plek aanbeveel. Ons was 5 vriendinne wat heerlik kon kuier. Die kombuis is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Mal oor die geelhouttafel in die eetkamer en die houtvloere. Die huis is baie netjies en skoon.

Christiaan P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan P
Enkelreisiger

Baie ou moderne huis

Ou huis wat modern is. Kry die idee jy is op die plaas met huis met hoë plafonne en hout blokkiesvloere. En netjiese ornamente soos 'n koolstoof in die kombuis. Sagte wit beddens met perfekte kussings. (Ek kry migraines van harde kussings). Uitstekende kommunikasie via WhatsApp. Jammer ek kom so min in Parys. Sal gerus weer gebruik maak van julle. Dankie Pixie.

Annatjie V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was excellent.

Will definitely visit again.

Abberdale 37's terugvoer

It was nice having you, and thank you for leaving the house so neat and tidy.
Please come again.
Thanks
Pixie

Abberdale 37
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Coller-straat 37, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYzVjN2E2LWFjMjAtNGFiNy1hNDc0LTBmZjhlMjI4MjJhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 5 37 Van Coller Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.90614453512 27.453198134918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za