Abberley Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Abberley Guest House is in Balgowan op die randjie van die majestueuse Drakensberge in die hartjie van die Natalse Middellande geleë. Dié Victoriaanse gastehuis is geskik vir alle reisigers.

Ons 7 eenhede is individueel versier en het elkeen 'n dubbelbed, kombuisie, en 'n en suite-badkamer. Geniet gerus die berg- en tuinuitsigte van die kamers af.

'n Stewige ontbyt is beskikbaar by die plaaslike deli. Vang 'n bietjie son op die stoep of sit luilekker in die sitkamer rond.

'n Wandeling deur die dennewoud is ook altyd 'n wenner.

Kenmerke

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Abberley Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za