LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Abbeygail's En-suite Guest Room | LekkeSlaap
+11

Abbeygail's En-suite Guest Room

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Abbeygail's En-suite Guest Room
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Desiree L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree L
Enkelreisiger

Abbeygail's is like home away from home.

My verblyf was baie aangenaam. Die plek was skoon, netjies en gerieflik met die pragtigste tuin. Gail het my baie welkom laat voel. Sy was altyd vriendelik en behulpsaam. Wens ek kon langer bly.

Eijsbouts H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eijsbouts H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kamer in Mosselbaai.

Ons het by Abbeygail's vir 2 nagte gebly. Naby Mosselbaai. Aparte ingang via mev. Lench se tuin. Geen moontlikheid vir ontbyt nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice room in Mossel Bay.

We stayed at Abbeygail's for 2 nights. Place is very good. Close to Mossel Bay. Separate entrance via the garden of Mrs Lench. No possibility for breakfast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Thys V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Billike oornagverblyf.

Die kamer is skoon en netjies.

Daphne J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie netjies en rustig, hou van die stilte.

Ons is goed ontvang en het baie lekker geslaap, sal weer kom.

Dawid L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lekker sentraal en veilig.

Zack D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack D
Enkelreisiger

Stylvol en netjies.

Gail is baie gasvry en behulpsaam. Kan definitief aanbeveel.

Melody M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody M
Besigheidsreis

Pragtige kamer! Vriendelike gasvrou!

Baie netjiese, pragtige, ruim kamer en badkamer. Als wat nodig is byderhand. Goeie sekuriteit, altyd veilig gevoel.

Irma K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Baie vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Alles was perfek. Sal beslis weer gaan.

Marieta R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Gawe ontvangs deur Gail. Dankie. Oulike plekkie skoon en gerieflik en veilige parkering.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16de,17de Laan, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53b781ee596eb5e0bf2ea3db6d09a835bc3bb69ebdac16128506bd238d4bf2ff7a1d161bee08496ef3466b8c79199dddad3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 16, 17th Avenue Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.184333349714 22.13363760922
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!