Constantia Valley Akkommodasie by Abbott House | LekkeSlaap
+15
+15

Abbott House

Selfsorg
  • Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drumblair-singel 5, Dennendal, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Abbott House bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n ruim vierslaapkamerhuis in Tokai. Die huis se ligging maak die die perfekte basis vanwaar die Suidelike Voorstede se besienswaardighede besoek kan word.

Die huis het 4 slaapkamers met oorgenoeg kasspasie. Die hoofslaapkamer beskik oor ’n ekstra lang koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n instapstort en dubbelwasbak. Daar is konsertinadeure wat na die voortuin lei en die tweede deur lei na die agterstoep en tuin. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet, asook dubbeldeure wat na die stoep en agtertuin lei.

Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer en dit bied toegang tot die binnehof. Die derde badkamer is oorkant die gang en het ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ’n dubbelbed in die vierde slaapkamer en dit bied uitsigte op die voortuin. Die vierde badkamer is oorkant die vierde slaapkamer en het ’n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis het Caeserstone-oppervlaktes en is toegerus met 2 oonde, 'n mikrogolf, 'n dubbeldeuryskas, ’n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad.

Die perseel is op die grens van die Tokai-woud geleë. Bergfieryers en dié wat hou van draf en perdry maak gebruik van hierdie paaie naby die perseel. Hierdie ligging bied toegang tot wynplase en gholfbane en is slegs sowat 9 km vanaf Muizenberg se strand geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Abbott House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Drumblair-singel 5, Dennendal, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drumblair-singel 5, Dennendal, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNmNjNmJiLTE5YmQtNDg0Yy05YzZlLTVkOGE0Y2MyMWU5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 900  per nag (plek vir 8) 5 Drumblair Crescent Dennendal, Tokai 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0588399 18.43463
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za