Abby Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Abby Cottages is geleë in Fairlands, Johannesburg, naby Northcliff, Blackheath en Randpark Rif.

Ons bied luukse selfsorgverblyf in 'n tuinomgewing. Daar is 2 eenslaapkamer-suites, elkeen toegerus met dubbel-/2-enkelbedverblyf, en suite-badkamers, DStv, internet-toegang, ten volle toegeruste kombuis, sitkamer, patio en veilige parkering. Die kothuise word ten volle skoongemaak.

Abby Cottages is naby geleë aan: die N1 afritte by Beyers Naudérylaan en 14de laan, Cresta Winkelsentrum, Clearwater Mall, wonderlike restaurante, vermaaklikheidsplekke, en konferensiesentrums. Die kothuise is ook naby die Coca Cola Dome in Northriding, asook die Wilgeheuwel Hospitaal, Northcliff Ooghospitaal en die Flora Kliniek.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Abby Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za