LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Abby Cottages | LekkeSlaap
+6

Abby Cottages

Matopos Kothuis
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamerkothuis is geleë in 'n pragtige tuin. Dit is toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met geparfumeerde toiletware, ten volle toegeruste kombuisie, 'n gesellige sitkamer, 'n TV met verskeie DStv-kanale, internet-toegang en jou eie patio. Wees gerus dat jou motor veilig sal wees in die parkeer-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 12 jaar betaal R100. Kinders tussen die ouderdom van 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Baines Kothuis
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamerkothuis, met sy eie ingang en patio, is geleë in 'n pragtige tuinomgewing. Hierdie kothuis bevat 2 enkelbeddens, wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word op aanvraag. Daar is ook 'n en suite-badkamer voorsien van luukse toiletware, asook 'n ten volle toegeruste kombuisie, 'n gesellige sitkamer, TV met verskeie DStv-kanale, internet-toegang en veilige parkering.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 12 jaar betaal R100. Kinders tussen die ouderdom van 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin Familiekothuis
Vanaf R1 250
per eenheid
Beskrywing

Tweelaapkamerkothuis met 1 badkamer. Oopplan-leefarea met volledig toegeruste kombuis, eie stoep in die tuin, verskeie DStv-kanale. Veilige parkering.

Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 12 jaar betaal R100. Kinders tussen die ouderdom van 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 257 Johannes Straat, , Johannesburg, 2170, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMTdmMTJiLThmNWUtNDVmNS05ZWZlLTdkNmMwOWYzMmZjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 257 Johannes Street Fairland 2170 Gauteng 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -26.124819486501 27.952555418015
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!