LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Abby's Place | LekkeSlaap
+18

Abby's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 6, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Abby's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige inheemse tuin. Die ruim gesinshuis en tuinwoonstel is in Gordonsbaai en bied toegang tot die hoofstrand, restaurante en winkels.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die oopplan-kombuis en -eetarea is met 'n yskas, vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV en gaste is welkom om hul eie dekodeerders saam te bring. Lugversorging word voorsien en koopkrag word gebruik.

Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel agter afstandbeheerde hekke. Die verblyf se ligging is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers, asook gesinne of 'n groep vriende.

Slaapplek

’n Bespreking by Abby's Place sluit in:

Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Boundary-weg 6, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 6, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71a8433e30b7255dc48dd517b9d079e4b928fef8227175757cb3cd88c2764e1e61e427836b546184c50fc201c4c0eed9fd91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 10 persone) 6 Boundary Road Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.157081401884 18.87159113512
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!