Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abecor Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.9/5

Abecor Hotel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

1.9 uit 5van 3 resensies vir Abecor Hotel
Netheid
2.3/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.7/5
Veiligheid
1.7/5
Waarde vir geld
2.0/5
Marie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marie V
Gesin met klein kinders

Baie loud!

Daar is 'n bar onder die kamers wat heelaand harde musiek speel en dronk mense wat op die trappe vir mekaar staan en skree tot in die oggendure. Ons was 'n week daar en het amper niks geslaap nie. Dit was aaklig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mosotho K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mosotho K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was not clean.

The bed was uncomfortable and there was noise coming from the bar as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies - is nog besig met vernuwings. Goed vir oornag.

Daar is 'n kroeg en dit was baie raserig maar gelukkig was ons op die ander punt van die gebou. Daar was nie koffie en suiker, ens. in die kamer en ook nie sjampoe en seep nie. Het wel gevra en hulle het verskaf. Skottelgoed was is gesamentlike area. Heel goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King-straat 96, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b721f624ffd82925ed46027d7e85c4dd5645c5d8025442cf3bf50356f6152a127a39d8c33ea3501843b90e27474881e01d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 2 96 King Street Dagbreek 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -27.962843008955 26.745103448365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem