Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abecor Hotel

  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King-straat 96, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Abecor Hotel bied gasteverblyf in Welkom en is ideaal vir 'n oornagstop vir gaste wat deurry.

Verblyf is beskikbaar in verskeie kamers, elk geskik vir 2 gaste. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of bad. Verder het die meeste kamers 'n TV met OVHD- of sekere DStv-kanale, 'n mikrogolf, strykyster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kamers het lugversorging.

'n Volle Engelse of Ierse ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word en dit word in die eetkamer bedien. Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n kroeg, gastesitkamer en 'n kuierarea met 'n kombuis, braaigeriewe en 'n swembad.

Daar is 'n 24 uur-ontvangstoonbank, veilige parkeerplek en die hotel is net 3 km vanaf die middedorp, winkels, restaurante en die Goldfields Casino.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.9 uit 5van 3 resensies vir Abecor Hotel
Netheid
2.3/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.7/5
Veiligheid
1.7/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.9/5

Abecor Hotel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • King-straat 96, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King-straat 96, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b721f624ffd82925ed46027d7e85c4dd5645c5d8025442cf3bf50356f6152a127a39d8c33ea3501843b90e27474881e01d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 2 96 King Street Dagbreek 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -27.962843008955 26.745103448365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem