Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abelana River Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Abelana River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ilse T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse T
Gesin met tieners

Ongelooflike natuurskoon, mooiste bome om rivieroewer. Lodge pragtig en nuut. Wildbesigtiging nie heeltemal soos gehoop het nie, wou graag meer katte gesien het, maar die wild wat ons wel gesien het, was fantasties, trop olifante, een leeu, baie kameelperde, koedoes, zebras en impalas, mooi voëls. Beverly en Duncan se diens uitstekend. Beverly baie moeite gedoen met my man se verjaarsdag, dankie daarvoor. Beverly en Duncan is 'n groot aanwins vir die lodge. Pragtige interior by lodge. Is nogal ver.

Ongelooflike natuurskoon, mooiste bome om rivieroewer. Lodge pragtig en nuut. Beverly en Duncan se diens uitstekend. Beverly baie moeite gedoen met my man se verjaarsdag, dankie daarvoor. Beverly en Duncan is 'n groot aanwins vir die lodge. Pragtige interior by lodge. Is nogal ver, sou definitief 3 nagte aanbeveel. Hoop regtig meer gaste besoek die lodge, die uitsig op Selatirivier is iets besonders om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelana River Lodge se terugvoer

Good day Ilse,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you during your next visit.

Regards,
Abelana Game Reserve.

Abelana River Lodge
Vanaf R19 480
R19 480 R11 688
per nag, vir 2 mense
Vanaf R19 480
R19 480 R11 688
per nag, vir 2 mense
Vanaf R19 480
R19 480 R11 688
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Abelana Wildreservaat, 24 km vanaf Phalaborwa, 0895, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd27b40336df98962add5ca2f2a08a6892afbe6aa6d42049573e322b35b47b307c11998b2ce2aaac6a7496ebed7f7cc70ce7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R19 480 nouVanaf R11 688 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R71 Abelana Game Reserve 0895 Limpopo 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -23.937637208763 30.919895698148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem