Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abiento Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murraylaan 45, Parkwest, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Abiénto Gastehuis het sy deure in Augustus 2013 geopen en is in Donald Murraystraat, 'n rustige deel van Parkwest, geleë. "Abiénto" beteken "kom weer" in Frans en het die ouwêreldse, Franse karakter van hierdie huis geïnspireer.

Die huidige eienaar Heinrich Brüssow het die huis, waar moontlik, gerestoureer om soos die oorspronklike gebou te laat lyk. Die oorspronklike houtvloere en kaggels is nog in sommige van die kamers te sien. Die nuwe kamers is uitgevoer met gerieflike matte.

Abiénto Gastehuis is stapafstand van die Loch Logan Waterfront en winkelsentrum, die Mimosa Mall, die Vrystaat Rugby- en Sokkerstadion, die Vrystaat Krieketveld, Mediclinic, Grey College en Eunice Skool. Ons is 'n splinternuwe gastehuis en bied diens en verblyf van die hoogste gehalte aan sakereisigers, konferensiegangers, akademici, toeriste, vakansiegangers, sportentoesiaste en vele meer.

Die gastehuis het 8 luukse en suite-kamers waar jy kan ontspan of werk in 'n rustige atmosfeer. Alle kamers het privaat badkamers, onafhanklike DStv, WiFi en lugversorging. Ander fasiliteite op die perseel sluit die volgende in: swembad, privaat eetareas buite en oorgenoeg veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Abiento Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Donald Murraylaan 45, Parkwest, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
  • Gaste dink Abiento Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murraylaan 45, Parkwest, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04c4fe88bded9d1a5ec6b8ac3d475b1dd3a487420d06e51263164fd2095a289a67f0ff977082b0abe93c3db4e41911acf9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 45 Donald Murray Avenue Parkwest 9302 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.114639785897 26.199391588509