Kaapstad Middestad Akkommodasie by Abigail 1 Bed Apartment | LekkeSlaap
+5
+5

Abigail 1 Bed Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longmarketstraat 118, St. Georges-winkelsentrum, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Abigail 1 Bed Apartment bied selfsorg-akkommodasie in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou het die ideale ligging naby sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die middestad.

Die woonstel self is volledig gemeubileer en het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste, 'n spieëltafel en 'n elektroniese kluis. Daar is 1 badkamer met 'n aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n mikrogolfoond, yskas, 'n stoof met 'n oond, 'n wasser-droër en ander toebehore en eetgerei.

Die leefarea langsaan het 'n houttafel met sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv Compact, 'n goeie klankstelsel en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n lessenaar en 'n stoel. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike binnenshuise swembad en toegeruste kombuis in die gebou.

Die gebou het ook 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangstafel en aangewese parkeerplekke met afstandbeheertoegang. Die perseel het die ideale ligging naby nagklubs, restaurante, museums en die Kompanjiestuine en dit is 1,5 km vanaf die Kunstekaap en CTICC, om maar 'n paar besienswaardighede te noem.

Slaapplek

’n Bespreking by Abigail 1 Bed Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Longmarketstraat 118, St. Georges-winkelsentrum, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longmarketstraat 118, St. Georges-winkelsentrum, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQiaqJBmUMoIxBndi5TZpx8bZHNHsBAMHvptpkcaCt0R7FVWIAA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (plek vir 2) 19 Adderley Street St Georges Mall 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9238783 18.4197097
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za