Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abigail's Garden Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Abigail's Garden Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

Loved the town and Abigail's Garden Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rusting en vreedsaam.

Gasheer was baie behulpsaam met alles. Hy was altyd beskikbaar op WhatsApp. Met aankoms was daar vars broodjie, vrugte en 'n verwelkomingsmandjie. Baie dankie vir die ekstra moeite. Dit is 'n fantastiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maruschke M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maruschke M
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustige omgewing!

Baie netjies! Met selfs 'n ietsie te ete toe ons arriveer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage with everything you need.

We received fantastic service from the owner. Great location and safe area. We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bederfies, ongelukkig gesukkel met motorhek en voordeur.

Pragtig ingerig, goeie ligging, vriendelike eienaar. Ongelukkig haak die mtorhek vas en is dit onmoontlik om self oop te maak, en die voordeur sluit ook nie maklik oop nie. Klein goedjies wat ongelukkig hoe langer hoe 'n groter impak het op die plesier van die verblyf. Glo dit is maklik om reg te stel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay and will definitely be back.

Very pleasant stay and was particularly impressed with the attention to detail of luxuries to make our stay comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K
Gesin met klein kinders

Mary is the perfect host and she made sure that we were comfortable and looked after!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best accomodation ever.

Such an incredible hostess, great cottage, private and very safe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste verblyf ooit.

So 'n ongelooflike gasvrou, fantastiese kothuis, privaat en baie veilig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste toegeruste selfsorg-eenheid waar ons nog gebly het. Al die nodige goed is daar!

Dit was definitief die netjiesste, goed toegeruste woonstel waar ons al ooit gebly het. Baie dankie vir al die ekstras soos die muskadel en pragtige fyn wynglasies daarby. Melk en sap in die yskas, koffie, tee, suiker, sout en al die nodige is beskikbaar. Lieflike stoepie en pragtige tuin om rustig by te kuier. Waardeer ook die afslag wat ons as senior burgers gekry het. Sal dit definitief aanbeveel vir ons vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, skoon en netjies.

Alles is skoon en netjies. Alle geriewe soos bv. verwarmer en elektriese kombers is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin O
Gesin met klein kinders

A little gem in the middle of the Karoo. Will definitely stay there again.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Klein juweel in die middel van die Karoo. Sal beslis weer daar bly.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel G
Gesin met klein kinders

Snoesige aand in Montagu.

Ons is vriendelik ontvang deur Abigail, die eienaar. Die cottage was netjies en skoon en ideaal vir ons gesin van twee volwassenes en een kind. Die ligging is sentraal en loopafstand van die restaurante af. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H
Gesin met klein kinders

Brilliant stay in a stunning and tranquil cottage.

Restful and peaceful, but close enough to the town center. Gail is so helpful and friendly. We thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francisco C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisco C
Gesin met klein kinders

Abigail, the owner, is fantastic and she looked after all details.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Abigail, die eienaar, is fantasties en sy het na al die details gekyk.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J.s. K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J.s. K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtige garden-cottage met zicht op de tuin.

Smaakvol ingericht tuinhuisje met aparte slaapkamer, rustig gelegen drie straten vanaf Bathstreet. Montagu is één van de mooiere plaatsjes, bergen rondom. Prima restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene Z - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jolene Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies, goed genoeg vir 1 nag.

Baie basies, sal nie meer as 1 nag oorbly nie. Ideaal vir iemand wat net daar oorslaap. Ons wou net daar stort en slaap, was voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilana V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilana V
Gesin met klein kinders

Die akkommodasie was in 'n stil buurt, met 'n gesellige atmosfeer en goeie waarde vir geld.

Die akkommodasie was goeie waarde vir geld en het alles gehad wat ons benodig het. Daar was selfs 'n elektriese kombers op die bed, WiFi en Netflix.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monniek F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monniek F
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Kan dit definitief aanbeveel. Wonderlike gasvrou. Alles was 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenthia B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenthia B
Gesin met klein kinders

Baie rustig en stylvol.

Vriendelike diens, mooiste tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwtjie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwtjie B
Gesin met klein kinders

Netjies, ruim en beslis 'n moet.

Baie vriendelike eienaar. Het dit baie geniet. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willa H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa H

'n Voorbeeld vir enige peroon wat daaraan dink om 'n kothuis of gastehuis te bedryf.

Met ons aankoms by Abigail's Garden Cottage het die eienaar Gail ons al ingewag buite die huis om ons welkom te heet. Die kothuis is heerlik ruim en gesellig. Alles is skoon en gerieflik. Ek sal definitief graag weer by Gail gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D
Gesin met tieners

Good value for money.

Lovely place. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Gesin met klein kinders

Baie netjies met al die geriewe wat ons nodig gehad het.

Die eenheid is baie smaakvol gemeubileer en die kombuis goed toegerus. Ligging is ook goed. Die dorp is klein en als binne loopafstand. Veiligheid is goed. Het 'n rustige paar dae daar geniet. Sou graag langer wou bly. Net my wasmasjien gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en rustig.

Ons was hartlik verwelkom deur ons gasvrou. Die plekkie was baie netjies en al die basiese toebehore was beskikbaar. Die plek is baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fatima I - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Fatima I

Not a place for young people or couples.

The cottage was nice, but I would not recommend this place to any young couples or a young group of friends. Our experience there was comfy but I wouldn't return in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil.

Netjies en stil. Alle benodigdhede byderhand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B

Awesome.

Baie privaat goeie ligging, Gail baie vriendelik en lekker groot spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf. Veral lekker om op die stoep te sit en die tuin te bewonder.

Sal die verblyf aanbeveel indien mense my vra waar om te bly in Montagu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michell M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michell M
Gesin met klein kinders

Stunning breakaway!

Lovely spacious cottage with all you need. Lovely outdoor space with the friendliest dogs. Will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat Cottage.

Me and my wife enjoyed it. Will recommend it to anyone in search of good value for money accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gemaklik, goed geleë, rustig en vriendelik.

Die "Cottage" is baie skoon en gemaklik. Dit is mooi uitgelê en alles binne is van 'n baie goeie kwaliteit. Netjiese badkamer met stort. Veilige parkering vir voertuig (agter geslote hek). Dit is in gemaklike loopafstand van Montagu se hoofstraat. Geleë in baie rustige, stil woonbuurt in die ou gedeelte van die dorp. Die eienaar is baie vriendelik en het ons met 'n warm glimlag ontvang. Perfek vir 'n enkel person of paartjie, alhoewel daar 'n ekstra enkelbed in die kamer is vir 'n kind/derde persoon. Regtig 'n heerlike naweek gewees. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi kamer.

Mooi kamer, mooi dorp! Besoek gerus die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henco M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike stil wegbreekplekkie om net te kan ontspan.

Dit is die ideale plekkie vir 'n wegbreek van die gedruis. Waar jy net kan ontspan en vergeet van tyd. Ek sal definitief weer hier gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi woonstel, skoon, netjies en vriendelike diens. Voldoen aan alle vereistes vir 'n aangename verblyf.

Ons het heerlik daar gebly, veilig geparkeer en daar was koffie en tee om te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 240
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 240
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 240
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0ZjljOWM1LTYwNjgtNDUyZC1iMWIzLThiYzgxZWY5ZjA1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 5 Le Roux Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.78454 20.11984