Bojanala Akkommodasie by Abrie Game Farm | LekkeSlaap
+84
+84

Abrie Game Farm

Wildsplaas
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R509, Plaas 40 Brakfontein 404, Swartruggens, 2835, Noordwes

Beskrywing

Abrie Game Farm bied tentverblyf op 'n stil wildsplaas sowat 8 km vanaf Swartruggens.

Gaste kan tussen 3 tente, naamlik die Kudu met slaapplek vir 5 gaste, of Blesbuck en Impala met slaapplek vir 4 gaste, kies. Die tente het gemaklike dubbelbeddens, enkelbeddens en privaat badkamers met baddens en storte. Warm water word via gasgeisers voorsien. Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring. Al 3 tente kan saam vir 'n groep of 'n gesin bespreek word.

Kudu het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Blesbuck en Impala het elkeen 'n kombuisie met 'n gasstoof, eetgerei en breekware. Daar is yskas- en vriesgeriewe by die plaashuis. Spyseniering kan op versoek gedoen word.

Gaste is welkom om hul eie fietse, kano's en visvangtoerusting saam te bring. Dagwildritte word ingesluit en gaste kan impalas, koedoes, njalas, blesbokke, rooihartbeeste, blouwildebeeste en ander klein bokke sien. Nagwildritte kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vanaf die R509, Plaas 40 Brakfontein 404, Swartruggens, 2835, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R509, Plaas 40 Brakfontein 404, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2de7404a7ca11f3b2cffb73ccfb027f057264e370350f1aeda6b3b5d25486c508ea62bb13e16f12208e6429bef55eef7be5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 0 5 1 0 Off the R509 Farm 40 Brakfontein 404 2835 Noordwes 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -25.689872803699 26.742628784866
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za