LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Absolut Grace | LekkeSlaap
+44

Absolut Grace

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foal-straat 1471, Poortview, Johannesburg, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Absolut Grace is in Poortview, Roodepoort geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n slim-TV met DStv-kanale en Netflix, asook ingeboude kaste en 'n skuifdeur na die gedeelde balkon.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste maaltye saam kan geniet. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die perseel is groot en daar is hope plek om te draf. Gaste kan in die swembad afkoel en die kinders kan vrylik en veilig rondspeel. Daar is ook 'n groot patio met 'n uitsig oor die tuin waar gaste kan braai of 'n gesinsete kan geniet.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en sekuriteit is 'n top-prioriteit. Daar is geslotekringtelevisie en al die vensters en deure het diefwering op. Die huis is ook gekoppel aan 'n sekuriteitsfirma met gewapende reaksie.

Slaapplek

’n Bespreking by Absolut Grace sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Foal-straat 1471, Poortview, Johannesburg, 1724, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foal-straat 1471, Poortview, Johannesburg, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa535e8ba0268d5a9c0bb5431cd488998b00b6643e5a4c6fd65b80ad829f4853eeb82f9e755e23e9056f2ac3749b96b467da2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 1471 Foal Street Poortview 1724 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -26.080536290688 27.858414900447
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!