10% af Kry 10% af vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Die Boord Akkommodasie by Absolute Bosch | LekkeSlaap
+19
+19

Absolute Bosch

34 resensies
Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaneelsingel 9, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14

Beskrywing

Absolute Bosch bied gerief, 'n goeie ligging en 'n onvergeetlike kuier in Die Boord, in Stellenbosch! Let asb. daarop dat kinders onder 14 jaar ongelukkig nie toegelaat word nie. Ongelukkig word troeteldiere ook nie toegelaat nie.

Die Kamers het koningingrootte- of koninggrootte-beddens, elkeen met 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging, elektriese komberse, tee- en koffiemaakgeriewem en 'n paar ekstras in. Die gastehuis het genoeg kamers om elke sak te pas!

Daar is 'n gemeenskaplike tuin en plonspoel. Gaste kan die heerlike plaaslike wyn en kaas geniet. Veilige parkeerplek, agter hekke, is beskikbaar.

Die Gastehuis is gerieflik naby die plaaslike Mediclinic. Dis ook maklik om Stellenbosch en die omliggende omgewing van hier te verken. Dis net 'n paar minute vanaf die R44 wat met die N1- en N2-hoofweë skakel. Dis ook naby Dorpstraat, wat na die hartjie van Stellenbosch lei.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 34 resensies vir Absolute Bosch
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Kaneelsingel 9, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Absolute Bosch het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaneelsingel 9, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhOGQ4MjcyLWU0OTItNGMyMy04YTRkLWMxOTJlOWM5MzIxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 9 Kaneel Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.947165677761 18.852625026875
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za