Absolute Guesthouse Reitz

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Absolute Guesthouse is in Reitz, 'n klein dorpie op die hoofpad na Clarens in die Vrystaat geleë.

Verblyf word aangebied in 7 verskillende kamers, wat elk ingerig is met 'n dubbelbed, enkelbeddens, of 'n kombinasie van die twee. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n werkstasie.

Ons het 4 luukse kamers wat elk beskik oor 'n TV met DStv, en 'n en suite-badkamer. Die standaardkamers maak gebruik van 'n aparte, gedeelde badkamer.

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Absolute Guesthouse Reitz gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]