Abundance

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Abundance bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseer in 'n veilige kompleks in Nelspruit. Dit is in die lowerryke Krokodilriviervallei geleë wat spog met oorgenoeg sonskyn, 'n matige klimaat, lowerryke landskappe en verskeie doendinge. Dié gebied dien ook as die poort tot die Krugerwildtuin.

Peace het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort direk langs die slaapkamer. Geriewe sluit 'n TV met 'n volledige DStv-pakket, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n hangkas.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Sudwala-grotte, Nelspruit se gholfklub, die Laeveld Nasionale Botaniese Tuine, Chimp Eden en Emnotweni-kasino in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Abundance gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false