AC015 - Alstadthof 19

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

AC015 - Alstadthof 19 is ’n selfsorg-duplekswoonstel in Swakopmund se middedorp, stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand.

Die dupleks bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, en ontbytkroeg met stoele. Verder is daar ’n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het ’n TV. Die eetarea het ’n eettafel met sitplek vir 6.

DStv en WiFi is ingesluit.

Die leefarea het skuifdeure wat na ’n stoep met ingeboude braaigeriewe en buitemeubels lei. Parkeerplek word gebied in ’n dubbelmotorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by AC015 - Alstadthof 19 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na AC015 - Alstadthof 19 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 415 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za