AC513 - In the Centre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

AC513 - In the Centre is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n veilige kompleks in Swakopmund se middedorp, stapafstand van verskeie winkels en restaurante af.

Die woonstel bied slaapplek aan tot 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer-area het ’n gemaklike bed en die badkamer beskik oor ’n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het ’n platskerm-TV met satellietkanale. Besoekers met ’n motor het toegang tot gratis ondergrondse parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by AC513 - In the Centre sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na AC513 - In The Centre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R969 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za