AC534 - Morleenpark 18
Beskrywing
AC534 - Morleenpark 18 is ‘n selfsorgwoonstel in die veilige Morleen Park-kompleks naby die strand en middedorp in Swakopmund.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 kamer, 1 badkamer en ‘n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kamer het ‘n koninggrootte-bed en die badkamer het ‘n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is ook ‘n toonbank met 4 stoele. Die eetarea het ‘n etenstafel vir 6 en die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ‘n toesluit-motorhuis, maar daktente sal nie inpas nie. Daar is ook parkeerplek buite.
Slaapplek
'n Bespreking by AC534 - Morleenpark 18 sluit in:
Kenmerke
- Afrikaans
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Vermaak
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na AC534 - Morleenpark 18 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |